Reebok Akkommodasie by Wildevy Holiday House 35668 | LekkeSlaap
+14

Wildevy Holiday House 35668

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildevystraat 9, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Wildevy Holiday House 35668 is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis naby die strand in die kusdorpie, Reebok. Hierdie dorpie is tussen Klein-Brakrivier en Groot-Brakrivier 'n entjie se ry van Hartenbos, Mosselbaai, George en George se lughawe af.

Hierdie drieslaapkamerhuis het slaapplek vir 6 gaste en bied pragtige uitsigte op die berge. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die ander kamers 'n vol badkamer deel.

Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die huis bied 'n ingeboude braai in die leefarea en die agtertuin het 'n boma en is ten volle omhein. Parkeerplek is beskikbaar in 'n motorhuis.

Besienswaardighede in die omtrek sluit Botlierskop Wildreservaat, Reebok se strand, Kleinbrakstrand, De Dekke Restaurant, Oubaai Gholflandgoed en die Tuinroete Kasino in en daar is doendinge soos swem, voetslaan, bergfietsry, kajakvaart, hengel, valskermsweef en wynproe om in die area te geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Wildevy Holiday House 35668 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Ligging

  • Wildevystraat 9, Reebok, 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildevystraat 9, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84KaX7hvL7Q1CpbgWNvFk6K9cvqLjLU23hhjB7FVYX5XAAunVn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 100  per nag (plek vir 6) 9 Wildevy Street Reebok 6503 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.070868559044 22.173096598148
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za