Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wildgoose Self-catering Lodge

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 25 resensies vir Wildgoose Self-catering Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Koos B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos B
Saam met vriende

Baie lekker.

Dit was baie lekker en gerieflik. Daar is egter 'n paar instandhoudingskwessies wat agterweë gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wildgoose Self-catering Lodge se terugvoer

Thank you very much for your review, Koos. We're glad that you enjoyed your stay. If I could please ask you to send me a list of the maintenance issues that you found. We arrive in South Africa next week and I would like to know so that I can have everything fixed while we’re there. Keep well and thanks again for your feedback.

Wildgoose Self-catering Lodge
Caroline N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Caroline N

Ons het lekker gebly. Ongelukkig oor geen krag en geen terugvoer.

Baie netjies. Kliëntediens kan verbeter van die lodge se kant af. Ons het die hele aand sonder krag gesit. Het die eienaar gebel, maar niemand was uitgestuur om te kom kyk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsie H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie H
Saam met vriende

Rustig, luuks, skoon en netjies.

Baie lekker beddens. Daar is te min potte en panne vir groot gesinne. Aandag kan gegee word aan die hoofbadkamer se stortdeure. DSTV was nie geaktiveer nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wildgoose Self-catering Lodge se terugvoer

Hi Elsie, thank you very much for the review. We understand that there was no electricity, but with load shedding and all the electricity issues that are being experienced throughout South Africa at the moment, it was out of our control. Even if we could get an electrician out in the middle of the night when you contacted me, there was nothing they could do. The electricity did come back on in the early hours of the morning.

Wildgoose Self-catering Lodge
Arnold V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Arnold V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie die beste waarde vir geld nie. Die plek kort opgradering vir die prys.

Kyk asb. na die hoofslaapkamer se stort en toilet, en die ligte kan nie af bo op die loft nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dandre V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dandre V
Gesin met tieners

Lekker en rustig.

Ja, die airconditioning het dit baie lekker gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tessa T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Tessa T
Gesin met tieners

Lodge kan met paar goed verbeter om kuier geriefliker te maak.

Kombuisgoed o.a. kastrolle, opskepbakke, gewone bakke ens. kort. Stort in groot badkamer kan opgradeer word. Gaste wat bo slaap moet van ander gaste se badkamers gebruikmaak. Uitleg van die lodge nie gerieflik nie, moet deur slaapkamer loop na braai-area. Van die stoele is stukkend. Beddens/beddegoed was reg en lieflike yskas het baie gehelp, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mosibudi S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mosibudi S
Gesin met klein kinders

It was great.

We didn't use the pool as it wasn't clean for use, please rectify that.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Solly P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Solly P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really enjoyed our stay.

Your refrigerator wasn't working and it was difficult for our foods and drinks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casper V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper V
Gesin met tieners

Fantastiese wegbreek vir ons gesin en kleinkind.

Vyfster-verblyf wat bekostigbaar is en naby winkel, restaurant en rivier. Naglewe beter as in die Krugerwildtuin. Kan tot laat nag by jou vuurtjie kuier en na die sterre kyk en na naggeluide luister. Dit was hemels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle G
Gesin met klein kinders

It was lovely. The perfect house for our needs.

We would just recommend that they look at alternative options during load shedding. The rechargeable light globes did not work at all, and there were no other alternative to generate light during the dark stages. But other than that, the house was a pleasure to stay in, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eleanor H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanor H
Saam met vriende

Uitstekend.

Netjies, voldoende geriewe en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozanne E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rozanne E
Saam met vriende

Ons het lekker gekuier, huis het sy doel gedien.

Eienaar kan plek bietjie meer inrig vir loadshedding, bv. Gasketeltjie om water te kan kook op gasstoof asook batteryligte.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wildgoose Self-catering Lodge se terugvoer

Thanks so much for your review. All bulbs in the bedside lamps are rechargeable and work when electricity is off. There are also emergency battery operated lights and the hob is gas operated. The oven is not gas as it is electrical, but even during load shedding there is light and a working stove top. I checked with the manager and she says that she explained this to you. I apologise if this was not the case.

Wildgoose Self-catering Lodge
Darryl G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl G
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly!

Alles is lekker ruim, skoon en netjies. Baie lekker plek om te bly vir 'n gesin en familie. Alles is regtig Baie skoon en netjies. Al wat ons gekort het was groot koffie ekers en vleisbakke. Die res is als daar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ciska V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ciska V
Saam met vriende

Skoon en netjies.

Baie skoon en netjies. Was bietjie 'n rondryery om die sleutel te kry, maar dis 'n lieflike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mel M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mel M
Gesin met tieners

Rustig, netjies en skoon.

Die verblyf was baie lekker, skoon en netjies. Alles was baie goed gereël en hulle het ons verwelkom met ope arms. As ek iets moet verander sou ek net beter braaigeriewe voorstel vir meer mense. Maar verder was dit baie lekker, dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie B
Gesin met klein kinders

Very welcoming stay.

A great family space with careful thought to the smaller details. Loved having the animals visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik H
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker. Die lugversorging werk fantasties.

Ek sal dit enige tyd aanbeveel. Die plek het slaapplek vir 16 mense, so 'n groot groep sal geakkommodeer word met geen probleme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico D
Saam met vriende

Heerlik gekuier.

Baie netjiese huis. Dis 'n wonderlike tweeslaapkamerhuis met baie ekstra spasie bo vir kinders maar bietjie ongerieflik vir drie pare aangesien daar net twee en suite-badkamers onder is. Boonste gaste moet deur slaapkamers onder om badkamer te gebruik. Anders heerlike huis met wonderlike fasiliteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal B
Saam met vriende

Lekker huis vir groot groep mense, baie veilig.

Dit was 'n lekker ruim huis om in te bly. Die foto's wys nie hoeveel slaapplek daar eintlik is nie. Daar is 2 kamers met lugversorging op die onderste vloer en dan 8 dubbelbeddens op die boonste vloer in een groot vertrek. Daar is ook vol DSTV en gratis WiFi. Daar is ook 'n veilige kuierplek met 'n plonspoel buite. Daar is ook 'n braai en hulle bied gratis skoonmaakdiens aan as mens dit wil hê. Die week verblyf is waarde vir geld, maar die naweke is bietjie te duur na my mening. Die eienaars is van Australië en was vreeslik vriendelik, hulle het ons kom groet met aankoms en toe ons vertrek het.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta N
Gesin met tieners

Baie lekker gebly. Sal weer by Wildgoose bly.

Ons verblyf was baie lekker. 'n Lekker ruim huis met al die nodige toestelle. Ek sal sterk aanbeveel dat die oond skoongemaak moet word. Dit is ongelooflik vuil aan die binnekant.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Corne V
Saam met vriende

Gemaklik!

Het heerlik gebly. Oulike plekkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bangeni N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bangeni N
Gesin met klein kinders

The accommodation was very clean.

We enjoyed our stay, the house was neat and clean. We would like for the owner to put at least one television set for visitors to watch while relaxing after a long day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Gesin met tieners

Lieflike blyplek!

Lieflike blyplek wat ruim, veilig en mooi is. Waarde vir geld en uitstekende gaste diens. Ek sal definitief weer hier kom bly. Al wat 'n baie groot probleem is, die braaier wat baie onprakties is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine T - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine T
Saam met vriende

Awesome en rustig.

Dit was 'n groot voorreg om vakansie te gaan hou in só 'n netjies en groot huis. Natuurlik was die wilde diere die hoogtepunt. Marlothpark was 'n belewenis en verseker die moeite werd. Beveel dit aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle G
Saam met vriende

Beautiful, spacious and relaxed.

We had such a great time at Wildgoose Self-Catering Lodge. The house is neat and spacious, lovely entertainment area. The braai is a little unpractical but that would be the only thing. They assist with anything when you contact them, and they are there in 5 mins if you ask them to help with something in the house. Was a lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wildgoose Self-catering Lodge se terugvoer

Dear Christelle,

Thank you so much for taking the time to review Wildgoose Lodge. We are thrilled that you enjoyed your stay!

Regards,
Myrese

Wildgoose Self-catering Lodge
Vanaf R5 500
R5 500 R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 500
R5 500 R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 500
R5 500 R2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildgoose-straat 1107, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad2eb5460f064895308c73d20e94008948010529d1c3a5c84a8cdaee9f692b331ad37602a10c585e3b42a7db976208d7b9c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 500 nouVanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 25 5 1 5 1107 Wildgoose Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.36487 31.7647