Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wildlife Photographer Cottage

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Wildlife Photographer Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Liezel V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V
Gesin met tieners

Sal weer hier oorbly.

Baie lekker gebly. Naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette R
Enkelreisiger

Vriendelik ontvang en goed gelee.

Cottage was goed ingerig en baie sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Skoon, veilige, netjiese, ruim eenheid.

Eenheid is baie mooi skoon. The host is baie vriendelik en het ons met ope arms verwelkom. Eenheid is baie ruim en veilig. DSTV, WiFi, alles ideaal. Sal eenheid aanbeveel vir enige iemand, nie rokers natuurlik. Soos ons dit verkies. Goeie vooraf kommunikasie per Whatsapp met the host om reelings en tye te bevestig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi S
Gesin met klein kinders

Alles wat mens nodig het.

Baie ruim woonstel, netjies, veilig en alles wat mens nodig het en nog meer. Groot pluspunt is jy word nie geraak deur loadshedding nie, sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jordache P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jordache P
Saam met vriende

Excellent.

Great location. Safe. Value for money. Hosts are welcoming and will assist you with anything. I highly recommend as the place is a large space.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jorina B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dana het my pa en sy vriendin baie vriendelik ontvang.

My pa-hulle het genoem dat die plekkie goed toegerus is. Dit is baie sentraal en lekker rustig. Lekker privaat ook. Die foto's in die kothuis is ongelooflik mooi. Ons sien julle hopelik vinnig weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V
Saam met vriende

Heerlike and pragtige veblyf!

Ons het lekker gekuier en gebly by Wildlife Photographer Cottage. Die eenheid was ruim, groot, luuks, modern en beslis home-away from home. Ons sal graag weer kom kuier en beveel graag Wildlife Photograpger Cottage aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindy M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy M

Very homely.

The cottage is beautifully decorated, very clean and definitely a home away from home feel. Would definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, peaceful and comfortable stay.

Everything that we needed for our visit was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsue L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsue L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig en skoon.

Vriendelik ontvang deur Dana. Plek is netjies en goed toegerus. Goed geleë. Sal aanbeveel om daar te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place.

Spacious. Clean. Could easily have stayed for a while longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shone P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shone P
Gesin met tieners

Awesome stay.

Very nice, cosy place to stay for a family. Just love it. Beautiful place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nellmarie N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellmarie N
Gesin met klein kinders

Absoluut heerlik. Sal definintief aanbeveel.

Ons het 2 nagte gebly in absolute luuksheid. Die eenheid is ruim en baie goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arno M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Gemaklik soos die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francis G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis G
Gesin met klein kinders

Baie netjiese en gerieflik.

Puik diens en netheid. Die ligging is perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil U - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ontvangs met hoë gehalte versorging.

Kommunikasie vanaf oord baie sorgvuldig. Netheid en skoonheid verfrissend en aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia S

Beautiful, save and comfortable accommodation!

It was very save environment. friendly staff. Everything needed was there. Owner was friendly she actually contacted me weeks before the time to let me know where to pick up key. I would definitely stay there again and recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle F
Gesin met klein kinders

Netjiese plek met kreatiewe dekor wat jou verblyf 'n genot maak.

Ons het dit vreeslik geniet om by Wildlife photographer Cottage te bly. Ek kan dit enige tyd aanbeveel. Ons sal beslis weer teruggaan om daar te bly! Dis 'n ruim plek, netjies en kreatief ingerig. Die eienaar sien om na selfs die klein dingetjies soos heerlike koffie wat beskikbaar is met aankoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette R
Gesin met tieners

Skoon, netjiese en veilige plek om te bly!

Die plek is super skoon, veilig en groter as wat mens kan sien op die foto's. Die tweede kamer is 'n bietjie klein maar ideaal vir net slaap. Alles wat jy nodig het is daar en die eenheid is baie privaat met sy eie klein tuintjie. Sal beslis weer daar oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sara V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sara V

This is a secure, beautiful house which slept a family of four comfortably. Ideal for an overnight stay in Johannesburg. Will use again.

Our grown up family of four thoroughly enjoyed happening by chance on this beautiful, secure, gated home in the heart of Jo'burg. We needed an easy access place which was safe to leave our children, while we attended a function in the area, and this place fitted the bill perfectly. Beds were comfortable, towels were provided in bathroom, lovely open living area in lounge. Space to park two cars, if necessary. The free WiFi was a bonus. Will definitely book again, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie L
Besigheidsreis

Convenient and comfortable.

Tastefully decorated. Main bedroom is spacious. Second bedroom is rather small. Ideal for a family with small children or a couple. A washing machine would be convenient. Great hostess.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ursula C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula C
Gesin met tieners

Plek is awesome!

Wat 'n aangename ondervinding was dit nie gewees nie! Ongelooflike gasvryheid! Sal die plek enige tyd aanbeveel en as ek weer Johanneburg toe kom, bly ek weer daar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Straat 50A, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVKGZlBZnhXXBcuxssfEOQTCaJwQVKJuQgJoISTZe2zw6tgwuvZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 5) 22 5 1 5 50A 6th Street Linden 2195 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.137671783546 27.992566090946