LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wildpear | LekkeSlaap
+33

Wildpear

Rugsakreisigerslosies
Wilpear 1
Vanaf R570
R570 R485
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is op die boonste verdieping. Daar is slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel. Skoonmaakdienste is op versoek beskikbaar en vind op Maandae en Vrydae plaas. Gratis WiFi. Ekstra skoonmaakdienste kan gereël word. Let asb. dat die eenheid nie 'n TV het nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Skoonmaakdienste kan op versoek gereël word. Kinders word wel toegelaat, maar let daarop dat die eiendom op 'n terrastuin geleë is. Let wel dat daar nie kredietkaartgeriewe op die perseel is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wildpear 2
Vanaf R590
R590 R502
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Wildpear 2 is op die eerste verdieping en bied 'n uitsig oor die vallei. Die eenheid het sy eie ingang en is ideaal vir langer verblyf of sakereise. Die kamer het slaapplek vir 2 en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie het 'n eenplaatstoof, ketel, mikrogolfoond, wasbak en 'n yskassie. Die leefarea het 'n pragtige uitsig. Daar is slaapplek vir nog 2 gaste op versoek in die leefarea. Daar is gratis WiFi, maar geen TV nie. Daar is katte op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Skoonmaakdienste kan op versoek gereël word. Kinders word wel toegelaat, maar let daarop dat die eiendom op 'n terrastuin geleë is. Let wel dat daar nie kredietkaartgeriewe op die perseel is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wildpear 3
Vanaf R610
R610 R519
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ongekunstelde eenheid het 'n aparte ingang en beskik oor 2 kamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is gratis WiFi. Die aparte ingang lei na 'n patio met 'n uitsig oor die vallei. Elke kamer het 'n dubbelbed. Die 1 badkamer is en suite met 'n bad en die ander badkamer het 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf. Skoonmaakdienste is op versoek beskikbaar en vind op Maandae en Vrydae plaas. Ekstra skoonmaakdienste kan gereël word.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Skoonmaakdienste kan op versoek gereël word. Kinders word wel toegelaat, maar let daarop dat die eiendom op 'n terrastuin geleë is. Let wel dat daar nie kredietkaartgeriewe op die perseel is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R570
R570 R485
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dibberic-rylaan 8, Bassonia, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGB9QMvqGbmdRZzKXDkbChtBJD7lFa66NLCsIuJjT2Yj4GxmD27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R570, nou Vanaf R485  per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 8 Dibberic Drive Bassonia 2195 Gauteng 086 999 0018 15:00-19:00 11:00 -26.275773679735 28.06200667791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!