LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wildpear | LekkeSlaap
+33

Wildpear

19 resensies
Rugsakreisigerslosies

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Wildpear
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Laura D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura D
Enkelreisiger

The owner was extremely helpful. Went above and beyond what was expected.

A bit more attention could be given to crockery and cutlery, not a full set available. I suppose, as I was a single person staying only one night it was not a priority.

Edson C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edson C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het regtig my verblyf geniet, mooi natuurskoon.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Really enjoyed my stay there, very scenic.

See rating.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sandra N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra N
Gesin met tieners

Convenient.

It was extremely hot, the owner should consider at least supplying fans. Mattress in the room without en-suite should be changed, very hard and uncomfortable. Some spare linen should be kept in the cupboards. We stayed here as the accommodation was convenient for a function held at Bassonia. For a overnight stay it was fine. The owner was a friendly person. Please note she has 5 cats, I have a phobia for cats, but she kept them away from the premises, much appreciated.

Deon L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon L
Enkelreisiger

Great hospitality.

Cool place, no noise, peaceful.

Mpho M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was mal oor die plek, stil, het vriendelike mense ontmoet.

Lieflike uitsig vir skemerkelkies.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Loved the place, quiet, met with friendly people.

Lovely view for sundowners.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Christa V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V
Enkelreisiger

Sarah en Beatrice het die ekstra myl geloop om my verblyf so gerieflike en gemaklik as moontlik te maak. Ek sal beslis weer by Wildpear oorslaap.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Sarah and Beatrice went all the way to make my stay comfortable and convenient. I will definitely stay over at Wildpear again.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Wildpear's terugvoer

Good day Christa,

Thank you for staying at Wildpear.

Wildpear
Leatitia L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leatitia L
Gesin met tieners

Fantasties.

Sarah was the perfect hostess. The property was neat and clean. Beautiful place in the city, but still quiet and near everything where we need to be. I would definitely go back there and tell all my friends and family about this hassle free stay. Thank you Sarah.

Wildpear's terugvoer

Thank you Leatitia. It was a pleasure having you all hear.

Wildpear
Thembi M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Thembi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not nice.

The place looks like it’s still under renovation. The towels are old, the showroom is like a hostel. No TV. Just bad.

Melissa V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en oulike tema van die kamers.

Ek dink net julle moet na julle beddens kyk, die matrasse is bietjie hard en die kussings is redelik pap. Daar kan ook aandag gegee word aan die netheid en skoonmaak van eenheid, die hoofslaapkamer se bad was vol stof en die skottelgoed was nie als mooi weggepak nie. Die komberse is vol kathare, gaste mag dalk allergies wees vir katte. Net oplet daarna.

Chrisna F - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna F
Enkelreisiger

Aangenaam, stil en veilig met 'n pragtige uitsig op die natuur.

Wildpear was die ideale plek vir my om te bly tydens 'n intense weeklange kursus. Dit was stil, eenvoudig in 'n goeie sin, en gerieflik. Die omgewing is veilig en mooi en daarom ideaal vir draf en fietsry voor en na 'n lang dag se sit in lesings. Sarah was baie vriendelik en behulpsaam en het selfs haar motorhuis se afstandbeheer vir my geleen sodat ek vrye toegang tot my fiets kon hê wat ek daar gebêre het.

Nagiah N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nagiah N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good for overnight stay in Bassonia.

Good outdoor view. No microwave or stove. Shower cubicle tends to block. Very peaceful atmosphere. Will stay here again when visiting friends in Bassonia. Tea, coffee, sugar and milk provided. Fridge and kettle provided. Sarah was a very helpful person. She kept in contact with us before our arrival, during our stay and on our departure.

Pieter B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Ongelooflik lekker gebly. Sal vir seker weer kom kuier.

Alfred N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alfred N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable.

Most enjoyable stay. Pity about the Wi-Fi and no microwave in room to warm food.

Valerie M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie M
Gesin met klein kinders

Very warm welcome and a wow, great ambiance!

Clean, spacious, well equipped with necessities and breath taking view. Sarah again thanks so, so much for your extra mile in accommodating our flights schedules and ensuring our comfortable stay. We will definitely be back.

Jackie O - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie O
Gesin met klein kinders

Dit was 'n gemaklikke en heerlike verblyf.

Die eienaar het ons met vriendelikheid ontvang. Sy het ons gemaklik en welkom laat voel. Dit was niks better as perfeksie nie. Dankie.

Martin E - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin E
Enkelreisiger

Baie gerieflik.

Baie gelukkig en baie tevrede.

Heather S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Heather S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, maar eenvoudig.

Die kamers is baie eenvoudig, maar skoon en gemaklik. Die verblyf sal ek net aanbeveel as oornag slaapplek.

Leon O - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well located , beautiful view.

Spacious and very comfortable. Open shower is not a success. No curtains in the bathrooms. No microwave.

Lynette W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette W
Enkelreisiger

Was 'n last minute booking gewees en Sarah was so tegemoetkomend. Was wonderlik!

Ek sal enige tyd sommer net om weg te breek van die huis weer daar gaan slaap. Alles was wonderlik!

was R480
Vanaf R384
per nag (vir 2 persone)
was R480
Vanaf R384
per nag (vir 2 persone)
was R480
Vanaf R384
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dibberic-rylaan 8, Bassonia, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGB9QMvqGbmdRZzKXDkbChtBJD7lFa66NLCsIuJjT2Yj4GxmD27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R480, nou Vanaf R384  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 8 Dibberic Drive Bassonia 2195 Gauteng 086 999 0018 15:00-19:00 11:00 -26.275773679735 28.06200667791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!