Wavecrest Akkommodasie by Wildpebbles | LekkeSlaap
+35
+35

Wildpebbles

  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palm-singel 22i, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Wildpebbles bied selfsorg-eenhede en is in Jeffreysbaai geleë. Dis perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander geriewe.

Verblyf by Wildpebbles bestaan uit 3 eenhede wat uniek en volledig gemeubileer is. Elke eenheid bied slaapplek vir 2 tot 4 gaste en beskik oor 1 of 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-leefarea. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis met basiese toebehore en 'n balkon of patio met gedeeltelike of volledige see-uitsigte.

Ander geriewe in hierdie eenhede sluit waaiers, verwarmers, 'n TV met DVD-speler en 'n haardroër in. Daar is braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad op die perseel.

Wildpebbles is stapafstand vanaf die strand. Dit is net 'n entjie se ry van winkelsentrums, restaurante, natuurreservate en ander besienswaardighede af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 10 resensies vir Wildpebbles
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Palm-singel 22i, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Wildpebbles het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palm-singel 22i, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2YzQ4MzBlLTM2ZDEtNDZmNy04ZDJiLWYyNDY4YmQxMTA2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 22i Palm Crescent Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.032003104081 24.929322302341
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za