Kaap St. Francis Akkommodasie by Wildside | LekkeSlaap
+19
+19

Wildside

Selfsorg
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg, Kaap St Francis, 6313, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Wildside bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike strandhuis tussen die duine in Kaap St Francis, stapafstand van die strand af. Die huis is in die rustige, veilige Kaap St Francis Lifestyle Resort.

Die oopplan-strandhuis het 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste, tweede en derde slaapkamer het dubbelbeddens en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis het 'n yskas, oond en stoof, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser. Verder is daar 'n dek met 'n braai, 'n plonspoel en 'n skemerkelkiedek met 'n uitsig oor die see. Die skoonmaker is op versoek teen 'n addisionele koste beskikbaar.

Joe Fish Restaurants is sowat 400 m van ons af en daar is oorgenoeg ruimte vir die jongspan om fiets te ry en te baljaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Wildside sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Da Gama-weg, Kaap St Francis, 6313, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg, Kaap St Francis, 6313, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjS1A7YIcewHBoWiCS4GtObw0kCBvOarfkM1NZx4xXUaaZ9aCUE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 8) Da Gama Road Cape St Francis 6313 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.198257397375 24.835715889931
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za