Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

WildSide

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Eben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 21 resensies vir WildSide
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Linda H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H
Gesin met klein kinders

Gerieflik en uitstekend!

Fantastiese mense en 'n pragtige plek. Sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WildSide se terugvoer

Baie dankie vir jou ondersteuning, Linda. Dit was vir ons 'n voorreg om jou en die kinders te kon huisves. Eben & Magda

WildSide
Ilonka K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilonka K
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld - pragtige plek.

Heerlik gekuier. Magda & Eben het ons kinders so welkom laat voel en ons bederf met heerlike ontbyt. Hul gasvryheid ken geen perke nie. Sien julle volgende jaar weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WildSide se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Ilonka. Dit was vir ons heerlik om jul as gaste te kon huisves. Eben & Magda

WildSide
Rudi B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A home away from home!

WildSide is geleë in 'n baie stil, rustige area, wat gekenmerk word deur menigte voëlspesies wat jou heeltyd bekoor! Hierdie pragtig gemeubileerde gastehuis kyk uit op Leeukop en die uitstekend versorgende tuin. Die gasvryheid van die eienaars maak van hierdie gastehuis 'n ware juweel! Julle het in ons harte ingekruip! Rudi en Marisa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WildSide se terugvoer

Beste Rudi. Dit was vir ons heerlik en 'n voorreg om jou by ons te kon hê. Jy is 'n besonderse mens. Ons sien daarna uit om jou weer by WildSide te sien. Eben & Magda

WildSide
Randel V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randel V
Enkelreisiger

Baie netjies en skoon met baie vriendelike diens.

Baie mooi huis, groot kamer met badkamer. Ongelooflike ontbyt en baie vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WildSide se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Randel. Ons waardeer dit opreg. Dit was aangenaam om jou as gas te hê. Eben

WildSide
Louis B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Vriendelike gasheer en gasvrou.

Perfek vir ons gewerk wat in die omgewing was vir 'n troue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneri V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneri V
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Ek is baie vriendelik ontvang in 'n pragtige plek met die mooiste uitsig! Hulle het soveel moeite gedoen om my verblyf aangenaam te maak! Ontbyt was ongelooflik lekker! Sal verseker weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WildSide se terugvoer

Ons waardeer die terugvoer, baie dankie Anneri. U is altyd weer welkom by ons.

WildSide
Riaan N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan N
Enkelreisiger

Fantasties.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuns B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns B
Besigheidsreis

Excellent host, hospitable and accommodating.

Will definitely stay at WildSide again on future business trips in White River.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WildSide se terugvoer

Thank you Theuns.
It was a pleasure to have you as our guests.
All of the best with your business.
Eben & Magda

WildSide
Andrew V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew V
Besigheidsreis

Absolutely magnificent house and hosts.

Well what can I say, superb, classy, stylish, elegant and immaculately kept house with plenty of space to wander around. Beautiful views over the orchards. And then, hospitality second to none from the hosts Eben and Magda. I loved my stay there, felt very welcome and at home and definitely know where to stay when I'm in the area again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WildSide se terugvoer

It was great meeting you, Andrew. Thank you for your valued support. All of the best. Kind regards, Eben and Magda.

WildSide
Veronica S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luxurious with attention to detail.

Situated on agricultural holding it is away from city life and quite peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WildSide se terugvoer

Thank you for your valued response.
It was great to have you as our guests. Eben & Magda

WildSide
Marius C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius C
Enkelreisiger

Gasvryheid, uitstaande gehalte, absolute aandag aan detail.

Dit was ’n plesier om ’n paar dae saam met die eienaars deur te bring. Die kwaliteit van die geriewe en dienslewering by WildSide het vir my nuwe standaarde daar gestel wat gastehuise aanbetref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WildSide se terugvoer

Baie dankie Marius vir die tyd ingeruim vir terugvoer. Dit was 'n voorreg om jou as gas te huisves. Geniet jou vakansie in Suid-Afrika. Groete. Eben & Magda

WildSide
Barry C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en behulpsaam.

Baie vriendelik gasvry. Dit was soos ons eie huis. Die eienaars was baie behulpsaam met enige iets was ons nodig gehad het en was daar as ons iets gekort het. Ons was daar vir die Panorama Toer and hulle het ons kom ondersteun. Sal WildSide definitief weer gebruik as ek in Witrivier moet bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Dit was 'n fantastiese ervaring. Wat 'n aangename verrassing. Die gasheer en gasvrou is die aangenaamste mense wat ek in n lang tyd ontmoet het. Die plek is stunning, ontbyt uit die boonste rakke en alles was sommer net uitmuntend! 'n Definitiewe keuse vir verblyf in daardie area!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V

Gastehuis uit die boonste rakke - stylvol en heerlike, ontspanne, welkome atmosfeer. Eienaars gaan uit hulle pad om mens welkom te laat voel.

Ek sal WildSide gastehuis vir enige iemand aanbeveel. Die eienaars gaan werklik uit hulle pad om hulle gaste tuis te laat voel. Ons was op die hande gedra, heerlike ontbyt elke oggend ontvang - die gastehuis is stylvol en pragtig uitgelê, die kamers is baie gerieflik toegerus - pragtige skoon badkamers en lieflike tuin en kuierarea as jy wil inbly by die gastehuis - 'n moet-bly ervaring. Ons sal beslis weer daar oorslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel C - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf is uitstekend. Baie netjies en skoon.

Ons het ons tydjie daar baie geniet. Eben en Magda is baie gasvrye mense en ons sal verseker weer by WildSide gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bennie V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and very accommodating to adapt to customers needs, we will be back.

It was a privilege to stay at WildSide. The host and hostess was always friendly and willing to accommodate the guest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trecia S - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trecia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n belewenis om so gul ontvang te word in so 'n pragtige omgewing.

Wat kan ek sê ... geleë uit die stad, maar by die stad. Baie stylvolle gastehuis met gul onvangs deur Eben en Magda. Van die heerlike selfhelp ontbyt tot die lieflike uitsig en rustigheid na ons besige dae, waar ons net kon ontspan en afskaal. Die slaapkamer, met die pragtige linne en badkamer, was so gerieflik. Sal dit aanbeveel aan almal wat die Laeveld in al sy glorie wil ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiyani G - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiyani G

Television in the guest room is essential

Otherwise, a wonderful stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pietman J - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pietman J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende, vriendelike diens!

Dis 'n gastehuis wat met vrymoedigheid aanbeveel kan word!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John F - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John F
Besigheidsreis

Wat 'n ervaring.

Hier was die vriendelikste, gasvryste mense wat ek al ooit mee te doen gehad het in die bedryf. Ek het soos a VIP gevoel. Dit is die mooiste plek en so skoon en stylvol. Wow!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana K - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ware Suid-Afrikaanse gasvryheid van eienaars ervaar.

Die opregte eienaars het warm harte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middle-weg 66, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3cc778cee28705585678cf370b570863012dc820c9317d1dedef329d106b6e235341e85fed7d94ad9908da7264e097406e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 66 Middle Road White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.347 31.003833333333
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem