Wildthingz Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Wildthingz Lodge bied gerieflike verblyf in rietdak-kothuise 30 km buite Polokwane en 300 km vanaf Johannesburg. Die lodge is ideaal in die hartjie van die wilde, ongetemde bewarea geleë.

Wildthingz Lodge bied nie net die geleentheid om 'n wild-lodge te besoek nie, maar ook om by een te bly, en belewenisse sluit surrealistiese ontmoeting met leeus en boswandelings in.

Verblyf is in 6 rietdak-kothuise beskikbaar. Elke kothuis het 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n TV met DStv. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens wat omskep kan word in 'n dubbelbed.

Die selfsorg-boskothuise het privaatheid en asemrowende uitsigte. Gaste kan ontbyt geniet of braai op die dek. Die balkon kyk uit oor die oewer en die akasia-bosland waar gaste moontlik die wild kan besigtig.

Die lodge maak voorsiening vir konferensies en vergaderings met die pragtige bos as agtergrond. Die wildbewaringsgebied is 'n rustige en opwindende ligging vir 'n konferensiesentrum, wat 15 mense kan akkommodeer met spyseniering wat by die hotel beskikbaar is teen 'n bykomende koste. Die lodge bied WiFi, 'n TV, draadlose netwerkgeriewe, 'n drukker, kopieerder en skandeerder.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Wildthingz Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R840 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za