LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wildways Bush Camp | LekkeSlaap
+29

Wildways Bush Camp

1 resensie
Wildsplaas
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R734, Pride of Africa, Dinokeng Wildreservaat, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Wildways Bush Camp is in die Dinokeng Wildreservaat en bied gasteverblyf in 3 chalets met slaapplek vir 4 gaste elk.

Elke chalet het 2 slaapkamers met lugversorging en 2 enkelbeddens. Daar is 2 chalets met 'n gedeelde badkamer en die derde chalet het 'n en suite-badkamer in elke slaapkamer.

Elke chalet het 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas. Chalet A en C het 'n privaat stoep met toegang tot 'n braai-area en 'n lapa. Weaversnest maak van braaigeriewe en 'n lapa naby die eenheid gebruik.

Die hoofkombuis en hooflapa kan vir 'n groep van 9 tot 12 gaste bespreek word.

Die lodge het 'n sitkamer met 'n TV met DStv, 'n swembad en 'n kuierarea met 'n lapa. Konferensiefasiliteite is ook beskikbaar. Wildritte en ander aktiwiteite kan op versoek en teen 'n ekstra koste gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Wildways Bush Camp
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Langs die R734, Pride of Africa, Dinokeng Wildreservaat, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Wildways Bush Camp het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dinokeng Gauteng
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R734, Pride of Africa, Dinokeng Wildreservaat, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2a06f987569c1d8656c29927ff496d4cf5b9ca252ca439c9b452c0059fa122b0fe820eeecc8ab33ed3ff41813ef2a7a7031?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Off the R734 Pride of Africa 0400 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.335105171003 28.385968208313
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!