LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wilgehof | LekkeSlaap
+17

Wilgehof

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nordenstraat 7, Amersfoort, 2490, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Wilgehof is in Amersfoort en bied gehalteverblyf vir 'n gesin, sakereisigers of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels en restaurante, en is net 16 km vanaf die Majuba-kragstasie.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 3 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbel bed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het banke en die eetarea het genoeg sitplek vir gaste om maaltye te geniet.

Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Wilgehof sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Wilgehof
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Nordenstraat 7, Amersfoort, 2490, Mpumalanga
  • Gaste dink Wilgehof het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amersfoort Mpumalanga
Vanaf R500
per nag (plek vir 3)
Vanaf R500
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nordenstraat 7, Amersfoort, 2490, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjdKPBuKgspFEjdf1pa9Q5i17YaylVHt5z9i3WulciM8NKHEDa5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 7 Norden Street Amersfoort 2490 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.013165254753 29.857374693918
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!