Kaap Karoo Akkommodasie by Wilgerbos Holiday and Hunting Farm | LekkeSlaap
+13

Wilgerbos Holiday and Hunting Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilgerbos Plaas, Merweville, 6940, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 700 per nag (vir 17 persone)

Beskrywing

Wilgersbos is ’n plaashuis 17 km buite Merweville in die Wes-Kaap en dit bied ’n ideale wegbreek vir die hele familie.

Die huis het 5 slaapkamers en 4 badkamers en bied slaapplek aan 17 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en en suite-badkamer, en die tweede kamer het ’n dubbel- en stapelbed, asook ’n en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 2 stapelbeddens. Die vierde slaapkamer het ’n buite-ingang en het 1 dubbelbed en 1 driekwartbed, asook ’n privaat badkamer. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die huis het 2 kombuise, waarvan een ’n lekker houtstoof het vir wintersdae. Die kombuis het ’n gasstoof en die huis word deur sonkrag aangedryf. Warm water word ook deur ’n sonkrag-geiser verskaf en wanneer dit bewolk is word warm water deur ’n donkie verskaf.

Die sitarea het gemaklike sitplek en ’n TV wat met sonkrag werk. Daar is ook ’n eetarea.

Die ruim Lapa is die ideale kuierplek en dit beskik oor braaigeriewe. Genoeg hout word voorsien gedurende gaste se verblyf en gaste word versoek om asb. nie hout in die veld te gaan haal nie. Indien hout wat voorsien is met aankoms klaar is kan jy ekstra hout by die eienaar koop.

Daar is verskeie doendinge op die plaas en ons bied ook wildritte en wildkyk in samewerking met Alberts Safaris. Die plaas het ook ’n 100 m, 200 m en 300 m skietbaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Wilgerbos Holiday and Hunting Farm sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 6 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Wilgerbos Plaas, Merweville, 6940, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaap Karoo Wes-Kaap
Vanaf R3 700
per nag (vir 17 persone)
Vanaf R3 700
per nag (vir 17 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilgerbos Plaas, Merweville, 6940, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXCzonGmcdC2xLxiYm8JTMyaIHX8N2nypMGZVa0lf8gWdcX1Cpm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 700  per nag (vir 17 persone) Wilgerbos Farm Merweville 6940 Wes-Kaap 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -32.527013511596 21.558367521248
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za