LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville | LekkeSlaap
+190

Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 166 resensies vir Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Bob D - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bob D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kostelike blyplek vir lekker rus.

Geniet die rondstap en verken van ou geboue in 'n rustige plaasatmosfeer.

Nadine J - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflik.

Ons het later gearriveer as die inkloktyd en Erika was baie behulpsaam om ons steeds te akkommodeer.

Heidi B - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspan heerlik in outydse glorie.

Rustige, ontspanne atmosfeer wat huisies bied. Pragtige dekor.

Joachim D - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joachim D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker op die plaas.

Dit was lekker op die plaas.

Kenneth E - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kenneth E
Saam met vriende

Cheap, affordable and great stay.

See stars.

Hans N - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hans N
Enkelreisiger

Dit was aangenaam om buite te kon sit en die verte in te kyk. Die kamer en geriewe was besonder netjies.

Hierdie was my tweede keer by Willemsrivier en ek sal maklik weer daar oorslaap. Erika was met ons aankoms en vertrek baie vriendelik en hulpvaardig.

Anneke S - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal beslis weer kom kuier.

Daar is alles nodig vir 'n rustige wegbreek. Baie dankie.

Sonja W - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja W

Rustige plaasomgewing net buite Nieuwoudtville, naby genoeg aan alles wat 'n mens daar moet sien.

Professionele diens maar steeds plaas en plattelandse rustigheid.

Henry F - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henry F
Saam met vriende

Rustige omgewing.

Goedtoegeruste verblyf.

Santie H - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie H
Saam met vriende

Heerlik gerus.

Daar is so baie mooi huisies. Heerlike oornagplek in die Karoo.

Elsabe O - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe O

Nostalgies mooi.

Die ontvangs was baie goed en daar is baie interesante inligting beskikbaar oor die geskiedenis van Nieuwoudtville as ook die omgewing.

Charise C - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charise C
Enkelreisiger

Peaceful breakaway.

The units are very spacious with antique furniture which gives a true farm atmosphere. It is very peaceful and quiet on the farm, good idea for people who need a break from a busy lifestyle.

Erhardt D - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erhardt D
Saam met vriende

Weereens 'n plesier

Tweede keer dat ek daar bly terwyl ek toer met motorfiets en weereens 'n heerlike ervaring. Stil, vriendelik en oorspronklik. Julle sal my weer sien wanneer ek weer Noord ry.

Hannes M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Egte plattelandse ervaring. Rus en vrede.

Ons het heerlik gebly, gestap, blomme gekyk, rondgery, ontspan. Die kokerboom woud is 'n spesiale ervaring. Mens moet daar rondstap, bergklim, en dit beleef. Dankie Erika, ons sien julle beslis weer.

Lincoln R - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lincoln R
Saam met vriende

Very helpful when needed.

Excellent flowers in season.

Leon K - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaas-effek.

Sentraal geleë. Met ontvangs was ons volledig ingelig van areas wat ons kan besoek.

Ria J - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria J
Saam met vriende

Pragtige, avontuur gevulde naweek.

Ons was 6 bergfietsryers wat blomme wou gaan kyk het met ons fietse. Wat 'n ongelooflike ervaring het ons nie gehad nie. Die blomme was steeds mooi en die natuur was iets besonders. Ons blyplek was 'n lafenis - alles was netjies en presies soos 'n mens dit sou wou hê. Ons gaan beslis weer by hulle kom bly en Willemsrivier vir ons vriende aanbeveel.

Margery S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Margery S

Dit was 'n heerlik 'plaas' experience!

Die mooiste blomme gesien! Dankie vir al die aanwysings oor waar om die blomme te sien!

Skip K - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Skip K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryhedid, ligging en atmosfeer puik.

Ligging vir blomme is puik.

Frieda P - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda P
Saam met vriende

Sentraal geleë om blomme te kyk.

Vriendelike ontvangs met nuutste inligting waar blomme te sien is. Skoon, goed toegeruste huisie en veilig. Beveel graag aan.

Elize P - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize P

Rustige plaasatmosfeer.

Ideaal geleë vir blommekyk op die plaas en in die omgewing. Waterval en kokerbome is ook nie te ver nie.

Magriet T - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Magriet T
Saam met vriende

Soos altyd heerlik gekuier op Willemsrivier!

Erika is tops, uitstekende gasvrou!

Claudia S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

Namakwaland paradys met blomme, voëls en strome. Absoluut pragtig.

Pat J - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat J
Enkelreisiger

Very quiet, peaceful location on a farm just outside Nieuwoudtville. Rustic farm accommodation.

Very clean and comfortable. Lovely walks on the farm. Would definitely recommend. A friendly welcome from Erika. She gave all the details of things to do and see in the area which was very helpful

Hannelie V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf in 'n pragtige omgewing.

Willemsrivier is 'n ou plaas met baie interessante ou geboue en tot 'n begraafplaas met 'n paar ou grafte. Dit het vir ons gevoel of ons huisie in 'n tuin vol veldblomme staan. Die verblyf was gerieflik met alles wat ons nodig gehad het en ook elektriese komberse vir die koue nagte. Die eienares was besonder hulpvaardig en het seker gemaak dat ons weet van al die spesiale plekke om te besoek in Nieuwoudtville en omgewing - ook waar ons afval te ete sal kan kry.

Peter W - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter W
Saam met vriende

Lovely location and hosts.

The house itself maybe needs a bit of TLC , and house layout is a bit confusing.

Erik V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik V
Saam met vriende

Baie lekker.

Lekker dag en almal was gelukkig.

Michael J - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michael J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plaas met pragtige blomme in pragtige omgewing.

Omgewing is mooi. Die geboue word nie onderhou nie, baie oud, maar basiese instandhouding kan plek mooier maak. Was op toer en hierdie was die duurste akkommodasie maar mees basiese. Gronde is ook nie netjies nie (tuine is vergroeid met onkruid en word glad nie versorg).

Hans N - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hans N
Enkelreisiger

Gerieflik buitekant die dorp geleë.

Die geskiedkundige geboue was 'n onverwagse verrassing - dit het die verblyf beslis meer interessant gemaak.

Martinus S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martinus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek - Beveel beslis aan - en die hele dorpie is vol vriendelike mense.

Baie lekker plek. Basies, maar skoon netjies en gerieflik geleë.

Andries V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurstellend.

Geen kamerdiens nie en is nie daaroor ingelig nie. Badkamer baie koud met oop lugstene. Skottelgoedwasbak het net koue kraan! Moet warm water aandra vanuit badkamer! Nooit enige navraag vanaf bestuur oor gerief van verblyf nie. Grondpad vanaf teerpad in baie swak toestand.

Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville se terugvoer

Beste Andries, baie dankie vir jou terugvoer, ek waardeer dit want ek kan dit gebruik om die verblyf te verbeter. Baie jammer oor die ongerief. In watter huisie het jul gebly want ek wil graag die probleem met die warm water in die kombuis uitsorteer. Groete Erika

Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville
Derick L - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat en baie gerieflik.

Goed geleë om vandaar die omgewing te besigtig.

Lana S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana S

Ons het baie lekker gebly en Erika was so behulpsaam. Sal hulle beslis aanbeveel!

Bespreking was maklik, en Erika was so vriendelik op die foon toe ek haar kontak. Sy het selfs 'n padkaart van waar die blomme die mooiste is vir my op WhatsApp deurgestuur. Die blyplek was netjies, gemaklik, en gerieflik. Ek sal beslis hierdie blyplek aanbeveel.

Samuel D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel D

Perfek, pragtig.

Oulike plekkie!

Theunis D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis D
Saam met vriende

Vreedsame stilte.

Die doodse stilte en vrede op die plaas is presies wat mens nodig het om te ontspan!

Rone D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rone D
Saam met vriende

Gasvry en plattelandse "flair".

Heerlike plaas-area.

Miranda K - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, rustig. Goeie waarde vir geld.

Vriendelike mense, goeie diens. Lekker kuier.

Martyn V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvrou en boonop kry jy gratis hout vir jou binne-braai.

Mooiste natuurskoon en ruim huisies.

Mary-ann B - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-ann B
Saam met vriende

Was gerieflik en skoon.

In die winter is dit bitter koud op Niewoudtville, maar moenie laat dit julle afskrik nie. Dis onbeskryflik die vrede en skoon lug wat jy ontvang vir 'n paar dae op die plaas. Die haan sal jou wakker maak in die oggend.

Nadine H - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine H

Heerlik, rustig en wonderlik outentiek.

Dit het gevoel soos op die plaas baie dekades gelede. Wonderlik! Lieflike ervaring vir my tienerdogter. Ons kom kuier weer in die blomme-seisoen.

Vincent V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent V
Gesin met klein kinders

Perfekte Karoo-gasvryheid.

Lieflike plaasopstal met baie spasie en vrede. Ons het baie veilig gevoel om ons oop trailer hier te los vir die aand. Baie hartlike welkom ten spyte van die feit dat ons baie baie laat eers aangekom het. Baie dankie aan Erika vir 'n hartlike en gasvrye welkom.

Neil C - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Extremely pleasant

We were welcomed with open arms, a bag of wood, a bag of ice and firelighters. We loved the fireplace/braai area in the kitchen. Lovely place to wander around and count sheep!

Addas P - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Addas P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde, sakpaspryse.

Ons het in Bakoond oornag. Rustige omgewing. Gaan beslis weer daar oornag. Dankie!

Riaan H - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Goed geleë met alles wat mens nodig het. Sal perfek werk vir klompie dae oor blommetyd. Vriendelike, professionele diens

Rainer W - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rainer W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie insiggewende plaasverblyf - klein plaasmuseumpie inkluis!

Ongelukkig was daar 'n dakplaat wat los was. Die wind het baie gewaai en die plaat het heelnag geklap. Ook die waterafvoer buite was verstop. Wanneer die wasbak se krane gebruik word, loop die water in die bad in terug.

Robbie R - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker.

Plek is skoon en baie netjies en vriendelike mense.

Birthie T - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Birthie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Willemsrivier is ‘n lekker ervaring van aankoms totdat jy teësinnig moet op pak en vertrek. Die vriendelike ontvangs van die gasvrou laat jou dadelik tuis voel. Die eenheid was goed toegerus met 'n egte plaasgevoel. Willemsrivier is iets wat jy self moet ervaar, jy sal weer en weer teruggaan.

Jean M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker slaap op die plaas.

Daar is so baie geskiedenis en interessante dinge om te sien.

Willem K - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike en pragtige oornag stop vir ons deur pad na Namibië.

Die verblyf was baie netjies. Ons het net oornag gebly om deur te ry Namibië toe. Ons wou so graag langer bly nadat ons dit so baie geniet het. Baie mooi en gerieflik. Kan op die plaas rondstap en baie naby aan die dorp vir as jy iets benodig. Ons was ys en hout aangebied vir as ons die aand wou braai. Baie spyt ons het nie.

Helena T - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, interessant en sielsverrykend!

Die rustigheid van 'n plaaslewe maak dat jy nader aan die natuur en God lewe. Die geskiedenis van die plaas is so interessant. Ons het die hele plaas vol gestap en hope foto's geneem.

Angelique D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Angelique D
Gesin met klein kinders

Nie te gelukkig nie.

Dis 'n mooi plek met so baie potensiaal, maar word verkeerd bestuur. Mens reis so ver, kom daar aan, dan is vriendelikheid en gasvryheid net te veel gevra. Die mense wat ons ontvang het Sondag het nie eers probeer vriendelik wees nie. Regtig baie teleurgestel.

Adri K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adri K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam. Slegs 1 aand gebly.

Net 1 probleem ervaar met kaggel/braaiplek in kombuis. Die vuurherd trek nie reg nie en indien jy vuurmaak kom al die rook na binne.

Erhardt D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erhardt D
Enkelreisiger

Baie aangenaam en rustig.

Vriendelike ontvangs. Fantastiese ligging. Aanbevole stop vir enige iemand wat met 'n avontuurmotorfiets toer en 'n rusplek soek.

Jaco L - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco L

Stil en rustig.

Gemaklike verblyf. Veilige omgewing en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Marise V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Marise V
Gesin met tieners

Not value for money.

Authentic, but needs serious attention. Items like glasses chipped and broken and fridge/freezer work properly. Will not be back.

Christa M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie lekker gebly en het die natuur geniet.

Dalene V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik stil, veilig en rustig.

Het lekker gebly. Binnebraai was lekker. Kan miskien net kleinerige tafel in kombuis sit om by te eet. Gelukkig het die vriendelike dames wat skoonmaak vir my een gebring. Sal weer soontoe gaan.

Harry D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alle verwagtinge oortref en na vervloe dae laat terugverlang

Heerlike ouwereldse gasvryheid.

Sue L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

Would really recommend it. Working farm with an interesting history. Great host and surrounded by beautiful flowers and lots to explore.

Marius S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S

Baie stil op die plaas.

Ideaal geleë as jy in die blomme ding in is.

Francois H - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik

Pragtige plaas, met huisie met toepaslike name. Ons het tuisgegaan in die Joodse Winkel. Die dekor uniek, heerlike warm bed op 'n koue reënerige aand. Gasvry en mens word aangemoedig om die omgewing te ontdek en te geniet. Die Waterval is groots en die Kokerbome 'n groot verrassing. Wil verseker weer gaan.

Mari S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mari S
Gesin met tieners

Mooiste plaas met die mooiste verskeidenheid blomme.

Die huis is pragtig binne in met mooi meubels, breekware. Rustige atmosfeer asook interessante museum en ou trekkers.

Rod Grosskopff G - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rod Grosskopff G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous

It was such a real ethnic experience

Sunette L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a pleasant surprise

The flowers were gorgeous, charming old buildings - such a rich history and so many things to do in the area

Janine E - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine E
Saam met vriende

Fantastiese plaas atmosfeer

In die hartjie van die blom wêreld. Die mooiste roetes was letterlik by die plaas. As jy n outentieke plaas ervaring wil hê, is hierdie definitief die plek vir jou.

Gert K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring in Blommetyd.

Ons was vir 4 nagte daar en voel ons kon nog 'n nag oorgebly het,

Dr Desere F - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Desere F
Gesin met tieners

Lekker verrassing

Gesellige plekkie met oulike outydse decor. Pragtige plaas.

Heinrich V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich V
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier en blomme was pragtig.

Skoon, netjies, maklik om te kry en baie vriendelike mense.

Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville se terugvoer

Baie dankie, waardeer terugvoer en hoop jul kom kuier weer in die toekoms

Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville
Esther B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esther B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plek om te ontspan. Blomme uitsonderlike mooi. Sou wou langer bly.

Uiterse netjiese Meulhuis waar ek vir 'n week sou kon ontspan. Goed ingeligte gasvrou kon ons met sekerheid die beste plekke aandui om blomme te kyk. Rustige plaasatmosfeer. Die huis het 'n heerlike braai-area binnenshuis, maar kan op 'n warm aand heel oopskuif en soos 'n stoep funksioneer. Buitengewoon. Ongelukkig kon ons net een aand oorslaap.

Edward C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plaasverblyf.

Skoon en netjiese verblyf. Die plaas is in die blommetyd 'n lushof.

Hanlie R - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5