Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willemsrivier Trekpad Guest Houses

Selfsorg
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Grasbergpad, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Willemsrivier Trekpad Guest Houses is 4 km vanaf Nieuwoudtville. Dis op 'n bekende, geskiedkundige skaapplaas geleë.

Daar is 10 huise in 'n plaashuis-styl met slaapplek vir 2 tot 6 gaste elk. Al die huise is toegerus vir selfsorg en het elektriese komberse, linne, 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, tweeplaatstoof en 'n badkamer met 'n stort, bad (sommige kothuise), toilet en 'n wasbak. Hout en ys is te koop by ontvangs.

Daar is 'n grondpad van 2 km wat na die gastehuis lei wat 'n gewone stadsmotor kan ry.

Daar is verskeie besienswaardighede om te besoek wat die Rooibos Erfenisroete, blomroetes, Hantam Nasionale Botaniese Tuin en Nieuwoudtville se geskiedkundige 4x4-roetes insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 215 resensies vir Willemsrivier Trekpad Guest Houses
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Grasbergpad, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Gaste dink Willemsrivier Trekpad Guest Houses het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Nieuwoudtville Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Grasbergpad, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11346348eef8a90660b07c2392cdce2bdd2d9a99c25204c163451c9438296775319fc612f145fe86650da58c2f5e0f842535?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 215 5 1 5 Grasberg Road Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -31.344528659433 19.091263711452