Simonstad Akkommodasie by Willets Hotel | LekkeSlaap
+31

Willets Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: St Georges-straat 106, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Willets Hotel is in Simonstad se Hoofstraat, aan die Kaapse Suidelike Skiereiland op pad na die Afrikapikkewynkolonie by Bouldersstrand en die Kaappunt Natuurreservaat.

Hierdie geskiedkundige, Victoriaanse hotel, wat in 1898 gebou is, is liefderik opgeknap en bied verblyf in unieke, stylvolle en suite-slaapkamers wat 'n uitsig oor die Hoofstraat en op die Simonskloofberg bied. Die kamers het TVs met sekere DStv-kanale, yskassies, tee- en koffiemaakgeriewe en komplimentêre WiFI.

Daar is ’n luukse restaurant wat ontbyt, middagete en namiddag-tee bedien. Vars, seisoenale groente word gebruik vir elke dis en daar is ’n goeie verskeidenheid drankies en wyn in die kelder.

Willets Hotel is oor die pad van Simonstad se seiljagbasis en die middedorp af. Dit bied maklike toegang tot al die besienswaardighede vir gaste wat die area wil verken.

Kenmerke

Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • St Georges-straat 106, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: St Georges-straat 106, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7B5Am6miYsTKZms3Y8Ia9TKfOUfc3TDUAJaW2y9woXGTFsQaNB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 106 St Georges Street Simon's Town 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 12:00 -34.193462695841 18.432297035259
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za