Willevy Guest Room

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Willevy Guest Room is 'n luukse, gerieflike en knus gastekamer langsaan die hoofhuis. Dis ideaal vir oornagverblyf aangesien ons na aan 'n privaat hospitaal geleë is en is ideaal vir gesinslede van pasiënte. Die eienaars het spesifiek op dié aspek gefokus.

Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer, handdoeke, mikrogolfoond, yskassie, ketel, tee, koffie en beskuit, volledige DStv en lugversorging. Die kamer word daagliks skoongemaak.

Ons is in 'n stil woonbuurt, na aan die Mediclinic en verskeie restaurante en winkelsentrums, geleë. Willevy is ook ideaal vir gaste wat die omliggende besienswaardighede besoek en ons is net 50 km vanaf die naaste ingang na die Krugerwildtuin.

Kenmerke

  •  Afrikaans

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Willevy Guest Room gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za