LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Williams Guest House | LekkeSlaap
+18

Williams Guest House

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Neethlingstraat 50, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 495 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Williams Guest House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike tweeslaapkamerhuis in 'n rustige omgewing met 'n pragtige uitsig. Die huis is in die landboudorpie Rosendal, 46,8 km noord van Ficksburg in die Vrystaat.

Die smaakvol gemeubileerde huis het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n oopplan-sitkamer en -eetarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond. Gaste kan in die lieflike oopplan-sitkamer en -eetkamer wat na 'n houtdek met buitemeubels lei, ontspan. Dit is die ideale plek om te ontspan en die uitsig te geniet.

Die huis het WiFi, Dstv, en daar is 'n vuurput buite.

Slaapplek

’n Bespreking by Williams Guest House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Williams Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Neethlingstraat 50, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Gaste dink Williams Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 495
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 495
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Neethlingstraat 50, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUV60J1oejui4xvDC9tUbNqfvCNksWP1mvwiCZAsYN4VaC9HXDM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 495  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 50 Neethling Street Rosendal 9720 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -28.501840713632 27.94120371164
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!