Rosendal Akkommodasie by Williams Guest House | LekkeSlaap
+18

Williams Guest House

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Williams Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Susan V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met vriende

Fantasties. 'n Ware juweel met rustigheid om jouself weer te vind.

Die huis is 'n outydse juweel in die hart van die hoogland van die Vrystaat. Daar kan jy nog sterre kyk en jouself verloor in die rustigheid en paddakoor. As jy lewensmoeg is en net jouself weer moet vind oorweeg dié gastehuis. Ware juweel.

Williams Guest House's terugvoer

Thank you so much for the wonderful review and so happy you had a fun time. Take good care and have a stunning festive season and New Year 🤗🤗🤗

Williams Guest House
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Neethlingstraat 50, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUV60J1oejui4xvDC9tUbNqfvCNksWP1mvwiCZAsYN4VaC9HXDM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 50 Neethling Street Rosendal 9720 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -28.501840713632 27.94120371164
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za