Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willibar Guest Farm

Country Cottage
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gemaklike plaashuis het slaapplek vir 2 tot 6 gaste in 3 slaapkamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n bad, 'n aparte stort en 2 toilette. Die kothuis het ook oopplan-sitarea met TV, eetarea en 'n volledige kombuis wat toegerus is met 'n elektriese stoof, 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond, koffiemasjien, ketel, potte, panne, eetgerei, breekware. Daar is geen WiFi of DStv nie. Daar is 'n patio met ingeboude braaigeriewe en onderdakparkeerplek vir 3 voertuie is beskikbaar. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Geen wasgoedgeriewe, maar geriewe is beskikbaar by die Mountain Lake Winkelsentrum (6 km van die plaas af).

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Inkloktyd: vanaf 14:00.
Uitkloktyd: voor 11:00.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaste moet asb. hul eie houtskool en hout vir braai bring.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vakansiewoonstel
Vanaf
Vanaf R700
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die vakansiewoonstel het 1 slaapkamer en 'n kombuis, leefarea en eetkamer. Die woonstel is ideaal vir 'n romantiese wegbreek in die platteland met lieflike uitsigte oor die dam en berge. Gaste het toegang tot 'n patio, braaigeriewe en onderdakparkeerplek. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Inkloktyd: vanaf 14:00.
Uitkloktyd: voor 11:00.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaste moet asb. hul eie houtskool en hout vir braai bring.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ruksakreisigers/Voetslaners
Vanaf
Vanaf R1 050
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die rugsakreisiger-verblyf bestaan uit 2 skakelkamers met 4 enkelbeddens in elke kamer. Gaste wat hier tuisgaan het toegang tot 'n eie toilet, stort en kombuisie. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n braaiplek. Beddegoed, handdoeke, toiletware en etes word nie voorsien by die bestemming nie. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Rook is verbode in die slaapkamers.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Inkloktyd: vanaf 14:00.
Uitkloktyd: voor 11:00.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaste moet asb. hul eie houtskool en hout vir braai bring.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamp
Vanaf
Vanaf R4 500
per eenheid
Beskrywing

Die kampeerterrein het 12 rondawels en is geskik vir groot groepe en spanbou-geleenthede. Verblyf word aangebied in 12 rondawels met slaapplek vir minimum 25 en maksimum 60 mense op stapelbeddens. Gaste wat in die kampeerterrein tuisgaan het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, eetkamer, 'n vergadersaal, ablusiegeriewe met storte en toilette, 'n braai-area, 'n lapa. Daar is 2 speelvelde, 'n vlugbalbaan en 'n swembad. Beddegoed, toiletware, etes, breekware en eetgerei en sport-toerusting word nie voorsien by die bestemming nie. Die minimum aantal kampeerders per bespreking is 25 per naweek. Slegs groepbesprekings word toegelaat.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Inkloktyd: vanaf 14:00.
Uitkloktyd: voor 11:00.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaste moet asb. hul eie houtskool en hout vir braai bring.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 76 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 101 De Rust, Skeerpoort, Hartbeespoortdam, 0232, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQwZGRjYmIxLWJhMDktNDQzOS05OTMxLTgwN2I3NzZkNGJkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 Plot 101 De Rust, Skeerpoort Hartbeespoort Dam 0232 Noordwes 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -25.802486741674 27.803998273479
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem