Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willieweggie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteaweg 422, Morgansbaai, 5290, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Willieweggie is 'n gerieflike selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers wat onder die eienaar se hoofleefarea geleë is. Willieweggie lê in die rustige vakansiedorpie Gxarha (Morganbaai) aan die Oos-Kaapse kus geleë.

Dié woonstel het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en het toegang tot 'n tweede badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n gasstoof, 'n elektriese oond, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n eetkamerstel met sitplek vir 4. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, 'n yskas-vrieskas en 'n TV met volledige DStv. WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot die buite-area onder 'n dek waar daar draagbare braaigeriewe is. Veilige parkeerplek is in die tuin beskikbaar. Die perseel is stapafstand van die strand af.

Slaapplek

’n Bespreking by Willieweggie sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Willieweggie
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linda-Lou Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 7

Ligging

  • Proteaweg 422, Morgansbaai, 5290, Oos-Kaap
  • Gaste dink Willieweggie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteaweg 422, Morgansbaai, 5290, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe779664867d7d2ea79f1d84a040c62ceff14ca5464ac28eaae606a610d3706072c7b73130ca42f190e8c672ff335a27a38d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 422 Protea Road Morgan Bay 5290 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.706982007091 28.337164449567
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem