Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Williston @ 21

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gotzstraat 21, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Williston @21 is in die dorpie Williston, in die Noord-Kaap geleë op die R63-roete na die Weskus en Kaapstad.

Die gastehuis is karaktervol en bied 'n unieke ervaring in die Karoo. Die huis dateer uit die droogte van 1926 tot 1933 toe Dominee Scholtz dit vir die bankbestuurder met die hulp van sy gemeentelede gebou het. Die opbrengs het die gemeenskap van hongersnood gered.

Die gastehuis beskik oor 3 en suite-stoepkamers. Die slaapkamers het óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 slaapkamers en 2 aparte badkamers in die huis. Een slaapkamer het 2 enkelbeddens en die ander een het 'n dubbelbed.

Al die kamers beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe. Let wel dat die gastehuis nie ontbyt bedien nie, maar gaste is welkom om alle maaltye by Karoo Internasionaal Manna Restaurant naby die gastehuis te geniet.

Parkeerplek op die perseel.

Die gastehuis is in die middedorp naby die bank en ander winkels.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 122 resensies vir Williston @ 21
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Gotzstraat 21, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Williston @ 21 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gotzstraat 21, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA420c58d5735d02b8c2b220d16d8ee1086b9df87e46e93c7252293f5dc298e24443826e74cc32573630ce6545f765b271aebf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 122 5 1 5 21 Gotz Street Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.339943 20.916444