Willou
3 resensies
Selfsorg
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Villiers-straat 4, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (vir 4 persone)
Beskrywing
Willou is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel Yzerfontein, gerieflik naby 'n veilige swemstrand, die winkels en restaurante.
Die woonstel het 2 slaapkamers en slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer word gedeel en het 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, ketel en mikrogolfoond. Die eenheid het ook 'n braai-area, TV met DStv, en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek.
'n Verskeidenheid doendinge soos swem, seil, branderplankry, hengel, visvang, stap en bergfietsry kan in die omgewing geniet word.
Slaapplek
’n Bespreking by Willou sluit in:
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.9 uit 5van 3 resensies vir Willou
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ligging
- De Villiers-straat 4, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Willou het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Villiers-straat 4, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom