LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Willow Banks Lodge | LekkeSlaap
+24

Willow Banks Lodge

  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Standplaas 1, Erfdeel 160, The Grange, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Willow Banks is langs die Vaal Eeden-pad net buite Parys in die Vrystaat en bied rustige B&B aan die oewer van die Vaalrivier. Die lodge is sowat 8 km vanaf die middedorp.

Daar is 10 en suite-slaapkamers. 6 van die kamers kyk uit oor die welige tuin en die ander 4 kamers kyk uit oor die oewer van die Vaalrivier.

Elke kamer is smaakvol ingerig en het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of bad, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is ook 'n swembad en spa wat massering bied.

Daar is konferensiegeriewe en klein troues of ander funksies kan gehou word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Wynkelder
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 5 resensies vir Willow Banks Lodge
Netheid
3.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Standplaas 1, Erfdeel 160, The Grange, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Willow Banks Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Standplaas 1, Erfdeel 160, The Grange, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4ZThjMWYxLWQ2YTgtNDFjMC1iOTFjLTc2ZWUxMzk1YjQ4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 4 Stand 1 of portion 160 The Grange 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -26.86560116211 27.482084582373
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!