Sentraal Drakensberge Akkommodasie by Willow Grange Country Hotel | LekkeSlaap
+11
+11

Willow Grange Country Hotel

Hotel
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R103, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Willow Grange Country Hotel is naby Estcourt in die hartjie van die majestueuse Drakensberg. Dit is naby verskeie doendinge en besienswaardighede.

Verblyf is beskikbaar in 4 rondawels en 6 kothuise. Elke eenheid het 'n privaat badkamer het tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 'n sprankelende swembad op die perseel waarin gaste kan afkoel.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n konferensie-venue met plek vir tot 30 afgevaardigdes, 'n restaurant en kroeg, komplimentêre WiFi en braaigeriewe in.

Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R103, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R103, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05a4a8ec49142c9ff6a5b9f991cc106f28c59588cbd552589e6fadaf2e2ef879fbd7de1254ea06d9e5a47faa3236be37e0c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) R103 Estcourt 3310 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.068609485005 29.955176233929
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za