LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Willow Hill Mountain Camp | LekkeSlaap
+26

Willow Hill Mountain Camp

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas BA16, Rustenburg, Badfontein, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Willow Hill Mountain Camp skuil aan die voet van Steenkampsberg en bied luisterryke uitsigte oor die Badfonteinvallei en Kwenadam.

Dié gesinsonderneming bied 'n rustige, pragtige kampeerplek ver van die stresvolle stadslewe af. Daar is 2 tente en 'n ou plaashuis met slaapplek vir 6.

Elke tent staan op 'n houtdek en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Elke tent het ook 'n privaat braai-area, eetgerei en breekware. Daar is nie 'n yskassie nie. Klein troeteldiere met goeie maniere word toegelaat op versoek.

Die ou plaashuis is ten volle ingerig met 3 slaapkamers en slaapplek vir 6 gaste. Daar is 'n dek waar gaste kan braai en die uitsig oor die eskarp geniet.

Gaste kan die omgewing via die verskillende voetslaan- en bergfietsroetes verken en voëlkyk geniet. Willow Hill Mountain Camp is sowat 'n 45 minute tot 'n uur se ry vanaf Lydenburg en Dullstroom. Dit is ook net 'n entjie se ry vanaf ander bekende hengelplekke in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Willow Hill Mountain Camp
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Plaas BA16, Rustenburg, Badfontein, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Gaste dink Willow Hill Mountain Camp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas BA16, Rustenburg, Badfontein, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdAp2ckSwSVbJYfCJPaNvcx8Q16cnaMWCAi2SI592kueEzlbqAC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Farm BA16 Runstenburg Badfontein 1120 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.332158333333 30.314444444444
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!