Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willow Point

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloverdale-weg, Montemere, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 900 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Willow Point is op 'n lieflike perseel van 12 hektaar langs die Swartvlei-strandmeer en Swartrivier tussen George en Knysna geleë.

Die verblyf bied 'n lieflike uitsig oor die omgewing en beskik oor 'n verhewe hoofhuis met slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders, asook 2 huisies met slaapplek vir 2 gaste elk. Die hoofhuis kan apart bespreek word. Die houthuisies is ekstra verblyf vir die hoofhuis en kan dus nie op hulle eie bespreek word nie.

Die dubbelverdieping-hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers met staanwaaiers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea op die grondverdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-hemelbed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Dié 2 slaapkamers lei na 'n dek met 'n buitebad en -stort agter 'n skerm, onder die melkhoutbome. Die derde slaapkamer het stapelbeddens vir 4 kinders en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is op die eerste verdieping en spog met 'n uitsig oor die rivier, strandmeer en inheemse plantegroei. Dit is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en Le Creuset-kookgerei toegerus. Daar is ook 'n toonbank en 'n etenstafel met sitplek vir 14 gaste, asook 'n groot sitarea met 'n TV met Netflix.

Groot skuifdeure in die leefarea lei na 'n groot dek met 'n sitarea, gasbraai, Weber-ketelbraai en 'n uitsig oor die strandmeer en die omgewing.

Die houthuisies is net 20 m vanaf die hoofhuis en elkeen het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die boomryke vloedvlakte bied toegang tot watersport en hindernisbane is soms vir kinders beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Willow Point sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xKinderstapelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Jo Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 8

Jaar gelys 5

Ligging

  • Cloverdale-weg, Montemere, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 900
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R8 900
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloverdale-weg, Montemere, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAHOdhKNM3IdTgtLAeFsCDJITrT7m6b6q4NH0dlrEqBsgx2Kz9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 900 per nag, vir 8 mense Cloverdale Road Montemere 6572 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.995879160724 22.786478513872
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem