LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Willow Way | LekkeSlaap
+8

Willow Way

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Willow Way
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Erna O - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna O
Gesin met klein kinders

A lovely home away from home, centrally located in the Southern Suburbs.

We had a wonderful stay at Willow Way and will stay there again when visiting Cape Town. Our hosts were very friendly and accommodating, especially considering we needed to postpone our initial visit on short notice due to illness.

Maritza D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza D
Saam met vriende

Absoluut fantasties!

Die plek was wonderlik! Skoon, netjies en daar is niks meer wat jy nodig het nie. As ons kon, het ons hul 10 sterre gegee!

Liesl J - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl J

Tranquil and beautiful.

Definitely want to go again. Wish I could have stayed longer. If you are allergic to bees and wasps, please make sure you have your epi-pen, other than that an awesome place. The owner allowed us to check in earlier, which was a blessing. A great place, loved my stay.

Marieta M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta M
Saam met vriende

Heerlike verblyf in 'n pragtige, skoon en gerieflike kothuis met 'n pragtige tuin.

Ons is baie tevrede met ons verblyf en sal dit definitief aanbeveel.

Evelyn V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn V
Saam met vriende

Lovely stay.

There is not a better place to come home to, after a hectic day in Cape Town area! The rooms are spacious. It's nice to have a separate toilet. Everything is just perfect! If I had to say anything negative it would be that there is no hob, so you can't really prepare any meals. But there are so many nice places to have a lovely breakfast, lunch or supper nearby!

Marieta M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marieta M
Saam met vriende

Gerieflike verblyf in 'n lieflike omgewing met vriendelike en behulpsame verhuurder.

'n Pragtige en gerieflike, silwerskoon eenheid met alles wat jy benodig. Michelle is vriendelik en ingestel op jou behoeftes, selfs op onbehoorlike ure van die dag. Jy het toegang tot die reuse tuin waar die eekhorinkies jou kom verwelkom en vermaak. Kan hierdie verblyf definitief aanbeveel.

Naude L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naude L
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik, netjies en skoon woonstel.

Willow Way is 'n baie mooi en rustige blyplek met alles wat 'n mens nodig het. Ons het baie lekker gebly en goeie diens ontvang met lekker 'treats' vir die kinders ook.

Nicky R - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky R
Enkelreisiger

Easy to drive to various parts of the Peninsula from here.

I thoroughly enjoyed my stay. It is centrally located, easy to get to wine farms, shopping and the freeway. Beautiful setting. The attention to detail is amazing, very comfortable. I will definitely stay there again.

Santie V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit enige tyd aanbeveel.

Die plekkie was skoon, netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het tydens ons verblyf in die Kaap. Naby aan eetplekke en baie mooi omgewing. Ek kan dit enige tyd aanbeveel en ons sal definitief weer daar oorbly.

Bernard V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard V
Saam met vriende

Perfek.

Heerlike tyd gehad. Vriendelike eienaar wat dikwels kom hoor het of als reg is. Netjiese woonstel met reuse badkamer. Pragtige tuin met baie eekhorings.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfect.

Had a great time. Friendly owner who enquired regularly if we needed anything. Very neat flat with massive bathroom. Beautiful garden with many squirrels.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Palma C - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Palma C
Enkelreisiger

Wonderlike fasiliteit.

Willow Way is die beste waarde vir geld fasiliteit wat ek die laaste jaar besoek het. Die uitleg is baie goed en netjies. Dit het werklik soos 'n tweede huis gevoel. Sal binnekort weer besoek.

Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willow-weg 35, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1959fb8681ce2e8ba4dc3381e598c02885b02d1464c447ed3092a3798d9b0d4fb9526a98128ed53aa46ad9c765015eccaec8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800  per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 35 Willow Road Constantia 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.04217 18.44058
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem