Stanford Akkommodasie by Willowdale Farm Cottages | LekkeSlaap
+74

Willowdale Farm Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R326, Willowdale Plaas, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Willowdale Farm Cottages bied ontspannende verblyf op 'n plaas ongeveer 15 km van Stanford af.

Verblyf is beskikbaar in 4 kothuise, wat elk geskik is vir 2 tot 4 gaste en 'n uitsig op die berge het. Kothuis 1, 2, en 4 het elk 2 slaapkamers en Kothuis 3 het 1 slaapkamer. Die kothuise het koninggrootte-beddens en privaat badkamers met storte. Linne, handdoeke en toiletpapier word voorsien.

Elke kothuis het 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas, etenstafel en tee-en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Elke kothuis het ook 'n stoep en daar is braaigeriewe en parkeerplek.

Gaste kan in die plaasdam afkoel, die plaas te voet verken of 'n ete by Oom Tat se Winkel geniet. Oom Tat se Winkel is ook beskikbaar vir funksies vir tot 60 mense.

Stanford en die omgewing bied 'n wye verskeidenheid doendinge en besienswaardighede. Gaste kan die Birkenhead-brouery of verskillende wynlandgoedere en plase besoek, 'n ete by die restaurante in die stad geniet of die stad te voet verken. Daar is verskillende staproetes in die omgewing, asook doendinge wat wissel van begeleide perdroetes en vierwielmotorfietsry.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Langs die R326, Willowdale Plaas, Stanford, 7210, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R326, Willowdale Plaas, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf261d7ccf2205d75765c71d8300cfa9b1ce9e048cb3d5b77a81cdd3510e509e4c6568c236a3914ff6edd05224d14e3f655e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) Off the R326 Willowdale Farm 7210 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -34.465778691848 19.590404986058
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za