LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Willowdene Guest Farm | LekkeSlaap
+68

Willowdene Guest Farm

Malcolm's House
Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Malcolm's House is 'n baie ruim eenheid met 4 slaapkamers, 'n groot, volledig toegeruste kombuis, eetkamer, leefarea en onderdakstoep. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens ook kan dien en 2 kleiner enkelbeddens. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens kan dien en 'n bababed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed. Dié kamers deel 2 aparte badkamers, een met 'n bad en stort en die ander een (reg langs die hoofslaapkamer) met 'n bad en toilet. Daar is 'n gastetoilet wat apart is van die 2 badkamers. Handdoeke word voorsien. Daar is ander geriewe soos elektriese komberse op al die beddens en paneel- en olieverwarmers in die slaapkamers.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbedjie
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Spesiale tariewe geld vir groepe groter as 12. Gaste moet 22 - 24 km op 'n grondpad ry om die gasteplaas te bereik. Die plaas is 35 km buite Fouriesburg geleë.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lloyd's House
Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Lloyd's House beskik oor 4 kamers en het slaapplek vir 10 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde kamer het 2 enkelbed.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Spesiale tariewe geld vir groepe groter as 12. Gaste moet 22 - 24 km op 'n grondpad ry om die gasteplaas te bereik. Die plaas is 35 km buite Fouriesburg geleë.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
David's Cottage
Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis het 'n dubbel en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook 'n oopplan-leefarea en -kombuis met 'n lekker ruim stoep.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Spesiale tariewe geld vir groepe groter as 12. Gaste moet 22 - 24 km op 'n grondpad ry om die gasteplaas te bereik. Die plaas is 35 km buite Fouriesburg geleë.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willowdene, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf762e700bd2312372fa2fc1b270c9b0a1675af51c1cf8502e8dbc7b856833d91dcc55885f06947f2a0f28040df9ffc5a981?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R770  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 Willowdene Fouriesburg 9725 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.474632963143 28.027069866657
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!