Willowish Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Willowish Kothuis is 'n luukse selfsorg eenheid geleë in die welige groen Lonehill, een van die veiligste buurte in Johannesburg. Die kothuis het 'n aparte ingang met veilige parkeerplek. Dit is sentraal vir toeriste en sakereisigers, naby Fourways, Sunninghill en Kyalami.

Die oopplan-kombuis en leef-area het Showmax en WiFi. Die kombuis beskik oor 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof en 'n ketel. Die slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en skoon, wit linne is langs die leef-area geleë. Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie.

Gaste het toegang tot die omheinde swembad wat toegerus is met 'n veiligheidsnet. Die swembad is gemeenskaplik vir die hoofhuis en die kothuis.

Slaapplek

'n Bespreking by Willowish Cottage sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Willowish Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false