Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willows Curve

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erica-laan 1, Westridge, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Willows Curve is 3 selfsorg-ateljeekothuis wat op die draai van Erica-laan en Willow-singel in Somerset-Wes geleë is. Dit is slegs 3 minute se ry vanaf 'n lieflike parkie en Somerset-Wes Gholfklub met sy muurbalbane, tennisbane en rolbalveld.

Die oopplan-studiokothuise bied elkeen toegang tot 'n privaat binnehof met braaigeriewe en 'n buite eetarea. Die kothuise is elkeen ingerig met 'n koninggrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort en 'n klein sitarea met 'n TV en DStv. Daar is ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kothuis het WiFi en gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Gaste kan die pragtige Helderberg-streek, bestaande uit die Strand, Somerset-Wes, Gordonsbaai en die omliggende gebied, verken. Die Strand se lang swemstrand is net 6 km van Willows Curve af en strek vanaf Macassar al die pad tot by Gordonsbaai aan die voorheuwels van die Hottentots-Hollandberge. Die perseel is ook 'n gemaklike afstand vanaf Somerset Mall en ander geriewe en besienswaardighede in die omgewing soos Morgenster Wine and Olive Estate, Lourensford-mark en die Helderberg-natuurreservaat.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Willows Curve
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Jaar gelys 7

Ligging

  • Erica-laan 1, Westridge, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Willows Curve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erica-laan 1, Westridge, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyYzI2MDE3LTBiNDYtNDY3MC04ZGFkLWFiMThkMGI3ZjhhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 1 Erica Avenue Westridge 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.07667 18.83541
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem