Somerstrand Akkommodasie by Wilma's Guest House | LekkeSlaap
+34

Wilma's Guest House

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sesdelaan 11, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Wilma's Guesthouse is in Somerstrand in Port Elizabeth geleë en bied verblyf aan in 5 goed toegeruste eenhede wat geskik is vir gesinne, paartjies of sakereisigers.

Die kamers is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens (wat opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed) en elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Elke eenheid beskik oor verwarmers en plafonwaaiers, 'n TV met DStv, 'n kluis, privaat ingang en WiFi. Sekere eenhede het kombuisies met mikrogolfoonde en 1 van die kamers is rolstoelvriendelik. Gaste kan aan 'n heerlike buffet-ontbyt smul in die eetkamer, en ontspan in die tuin langs die swembad en braaigeriewe.

Toesluitparkeerplek is beskikbaar en die eenhede word daagliks skoongemaak. Wasgoed kan gedoen word op versoek.

Wilma's Guesthouse is ongeveer 30 minute se ry van die Addo-olifantpark en ander wildreservate af, en die gasheer kan 'n safari op versoek namens gaste reël. Port Elizabeth is 'n fantastiese stad met 'n verskeidenheid restaurante, voetslaanroetes, staproetes, bergfietsroetes en duikgeleenthede.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Wilma's Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Sesdelaan 11, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Wilma's Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sesdelaan 11, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4MzA5OWI3LWUyNDQtNDgyYy04ZjBjLTA1NWM4NjVlYWE2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 11 6th Avenue Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.98577 25.6654
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za