LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wilreco Self Catering | LekkeSlaap
+17

Wilreco Self Catering

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coligny-weg 20, Parkwes, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Wilreco is 'n volledig toegeruste selfsorg-gesinswoonstel met 2 slaapkamers in Bloemfontein. Dit is naby sportstadions, skole, UOFS, winkelsentrums en hospitale.

Die eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en kinders. Kinders bly gratis. Daar is 'n koningingrootte-bed in die 1 slaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv en lugversorging. Die kombuis is volledig toegerus met alle nodige toebehore en gereedskap. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. 'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Wilreco Self Catering sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 62 resensies vir Wilreco Self Catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Coligny-weg 20, Parkwes, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Wilreco Self Catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coligny-weg 20, Parkwes, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU1MmU0OWYyLTdjMzgtNDZjYy04Zjg4LTg4NTMzNjAyNTI1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 4 persone) 62 5 1 5 20 Coligny Road Park West 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.121276108315 26.196840405464
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!