Midlands Meander Akkommodasie by Winchester Country Cottage | LekkeSlaap
+36

Winchester Country Cottage

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winchester Farm, Giants Castle-pad, Mooi River, 3300, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Winchester Country Cottage bied 'n rustige plaaswegbreek, waar gaste die rus en stilte van die natuur kan geniet. Die plaas is gerieflik tussen Johannesburg en Durban geleë, en dis net 1,3 km se ry van die teerpad af. Daar is verskeie doendinge op die plaas soos kunsvlieghengel, staptogte en voëlkyk. Ons voorsien ook gratis WiFi en DStv.

Verblyf word gebied in 'n selfsorgkothuis wat uitkyk op die asemrowende Giants Castle. Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is ingerig met 'n bad, stort en 'n toilet en daar is ook 'n aparte toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas. Die knus leefarea het vuurmaakplek vir die koue aande en hout word voorsien. Geniet 'n koppie tee met beskuit en die vars melk wat voorsien word.

Die asemrowende uitsigte sal jou nie teleurstel nie, veral wanneer jy saans langs die braai op die stoep ontspan. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar teen 'n addisionele koste. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Ons beveel 'n voertuig met 'n hoë-grondvryhoogte aan.

Slaapplek

’n Bespreking by Winchester Country Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir Winchester Country Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Winchester Farm, Giants Castle-pad, Mooi River, 3300, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Winchester Country Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winchester Farm, Giants Castle-pad, Mooi River, 3300, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhMzI5NWE5LWRmMWEtNDAzZS04YmNhLTA0NGY0OTczZDcwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (vir 4 persone) 4 5 1 5 Winchester Farm Giants Castle Road 3300 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.202916666667 29.858361111111
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za