Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Winchester Hotel

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Magaliesbergweg 40, Winchester Hills, Johannesburg, 2091, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 R540 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Winchester Hotel is teen 'n heuwel in die gegoede, veilige voorstad, Winchester Hills, in Johannesburg geleë. Hierdie privaat en eksklusiewe hotel is die ideale keuse vir oordeelkundige sakereisigers, paartjies en vriende. Veral as jy op soek is na rustige verblyf, weg van die stad se gejaag af.

Die akkommodasie word aangebied in 'n verskeidenheid kamertipes. Die kamers is stylvol ingerig en elkeen is toegerus met 'n yskassie, kluisie, WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n privaat badkamer.

Gaste kan in die swembad afkoel, of op die buitemeubels of in die gerieflike sitkamer-area ontspan.

Winchester Hotel is lekker naby die O.R. Tambo Internasionale Lughawe, Johannesburg SSG, Crown-myne en Gold Reef City geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 33 resensies vir Winchester Hotel
Netheid
4.1/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Magaliesbergweg 40, Winchester Hills, Johannesburg, 2091, Gauteng
  • Gaste dink Winchester Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
R600 R540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R600 R540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Magaliesbergweg 40, Winchester Hills, Johannesburg, 2091, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3NzBjN2M2LTM4NjktNDVkYi04MzFiLTc4NTI5MTk2YWFkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 40 Magaliesberg Road Winchester Hills 2091 Gauteng 021 201 8901 11:00-21:00 11:00 -26.27232386311 28.021574020386