Seepunt Akkommodasie by Winchester Mansions | LekkeSlaap
+54

Winchester Mansions

Hotel
  • Kapasiteit: 165 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 221 (Beach Road), Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 315 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Winchester Mansions is teen die gewilde Seepunt-promenade geleë met 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan. Dit is net enkele minute van die V&A Waterfront af, en 'n gratis pendeldiens soontoe word aangebied. Die oorspronklike Kaap-Hollandse argitektuur gekombineer met die persoonlike gasvryheid en professionele diens is 'n klassieke teken van die hotel se elegansie. Sakereisigers en vakansiegangers kan die rustige atmosfeer geniet met die mooi berge in die agtergrond saam met die uitsig van die Atlantiese Oseaan.

Die meeste van ons klassieke of kontemporêre kamers en suites het see- of berguitsigte, en die ander kamers kyk uit oor die romantiese binnehof. Al ons kamers is toegerus met satelliet-TV met internasionale kanale, telefone, WiFi, elektroniese kluise, kroegies, koffie- en teemaakgeriewe en lugversorging.

Harveys is die eetplek op die perseel, dit dien as 'n bistro deur die dag en as 'n restaurant in die aand. Harveys bedien Suid-Afrikaanse disse met 'n Europese-kinkel. Winchester se pragtige binnehof is in die styl van 'n Italiaanse markplein gebou. Dit is 'n oase van rustigheid weg van die gejaag van die stad. Die binnehof is omring deur palmbome en sierfonteintjies. Dit is die ideale plek vir 'n romantiese ete onder die sterre.

Die hotel bied pasgemaakte konferensiepakette vir tot 100 afgevaardigdes en spog ook met 4 elegante en stylvolle konferensiekamers met die nuutste tegnologie en professionele dienste. 'n Verskeidenheid konferensies, feesmaaltye, voorleggings, partytjies, produk-bekendstellings, troues en middagete- en aandete-funksies word gehou.

Kinders van alle ouderdomme is welkom. 'n Groot verskeidenheid geriewe en dienste is beskikbaar om te verseker dat gaste 'n heerlike tyd by ons het.

Om by Winchester Mansions te bly is nie net verblyf nie, dit is deel van die reis.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Winchester Mansions
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kusweg 221 (Beach Road), Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Winchester Mansions het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 315
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R4 315
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 165 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 221 (Beach Road), Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxMWI0NTY1LTdlYWEtNGU5MC05YTM5LTliMWE1MmJjMTU5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 315  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 221 Beach Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.910583333333 18.390694444444
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za