Gordonsbaai Akkommodasie by Wind Swept in Gordon's Bay | LekkeSlaap
+12

Wind Swept in Gordon's Bay

2 resensies
Selfsorg
Winteraanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Jun 2020 tot 31 Aug 2020.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Milnertonstraat 24, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 1
  • Vanaf R600 R450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Wind Swept in Gordon's Bay is 'n bekoorlike huisie van 35 m² in die hartjie van Gordonsbaai, en is naby die hoofstrand, plaaslike restaurante, winkels en wasserye.

Dié woonstelletjie het 'n oopplan-uitleg en slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus meet 'n mikrogolf, gasstoof, yskassie, eetgerei en breekware. Die sitarea het 2 enkelbeddens wat uittrek en is ideaal vir kinders. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 en gratis WiFi is en 'n slim-TV met 'n USB-poort beskikbaar.

Die woonstelletjie is troeteldiervriendelik en het sy eie tuintjie met braaigeriewe. Parkeerplek vir 2 voertuie word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Wind Swept in Gordon's Bay sluit in:

Dubbelbed Kinderbed vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Wind Swept in Gordon's Bay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Milnertonstraat 24, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wind Swept in Gordon's Bay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R600
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
was R600
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Milnertonstraat 24, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 1
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43BNJlvlu25yTFC42jmN9ix2N05R5VknSBD40zenYKktnYgQbL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R600, nou Vanaf R450  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 24 Milnerton Street Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 10:00-14:00 14:00 -34.153108044406 18.872382920238
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za