Mount Croix Akkommodasie by Windermere Garden Flat | LekkeSlaap
+10

Windermere Garden Flat

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Roosevelt-weg 20 , Glendinningvale, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Windermere Garden Flat is op die eienaar se perseel in Port Elizabeth geleë. Dié woonstel is in die Oos-Kaap aan die einde van die Tuinroete, langs Algoabaai en spog met een van die land se grootste hawes. Besoekers kan uitsien na Blouvlagstrande, historiese geboue en vele watersportgeleenthede, dit bied ook toegang tot talle wildreservate.

Die woonstelletjie is 'n paar minute van St. George-, Greenacres- en Mercantile-hospitale. Dis stapafstand van die Greenacres-winkelsentrum af, 5 minute se ry na die bekende Stanleystraat met sy groot verskeidenheid restaurante en kroeë.

Dié knus oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het ’n koningingrootte-bed en 2 klein enkelbeddens agter ’n kamerverdeler. Die eenheid beskik oor ’n kombuisie en ’n badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die woonstel beskik oor ’n stoepie wat oor die agtertuintjie uitkyk. 'n Motorhuis met 3 trappies bief toegang tot die woonstel. Daar is WiFi, maar geen TV of radio nie.

Let asb. daarop dat die uitsig op die fotos vanaf die hoofhuis is, nie van die woonstelletjie af nie.

Die woonstel is 'n paar minute weg van St Georges-, Greenacres- en Mercantile-hospitaal en binne stapafstand van die Greenacres winkelsentrum. Dit is 5 minute se ry na die bekende Stanleystraat en sy verskeie restaurante en kroeë. Dié woonstel is in die Oos-Kaap aan die einde van die Tuinroete, langs Algoabaai en spog met een van die land se grootste hawes. Besoekers kan uitsien na Blouvlagstrande, historiese geboue en vele watersportgeleenthede, dit bied ook toegang tot talle wildreservate.

Slaapplek

’n Bespreking by Windermere Garden Flat sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Windermere Garden Flat
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Roosevelt-weg 20 , Glendinningvale, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Windermere Garden Flat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 3)
Vanaf R500
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Roosevelt-weg 20 , Glendinningvale, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtvbRjHOya4zBVxcnL9cSLVY1EuvCYWHchcQ2bS6fuIzggpU4Yz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 3) 8 5 1 5 20 Roosevelt Road Glendinningvale 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -33.94879 25.59596
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za