Breederiviervallei Akkommodasie by Windfall Guest Cottages | LekkeSlaap
+22

Windfall Guest Cottages

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Retreat, Agterkliphoogte, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ons het 5 selfsorgkothuise met 'n uitsig oor ons luisterryke vallei met ontsagwekkende berge in die agtergrond. Die pragtige wandelpaaie en bergfietsroetes in die omgewing is maklik bereikbaar van Windfall Guest Cottages af. Besoekers kan wynproe en op keldertoere gaan by van die kelders in die omgewing. Ons is net 'n hanetreetjie van Robertson en McGregor af.

Ons eenhede het plek vir 2 tot 4 gaste. Chenin en Sauvignon Blanc akkommodeer 2 gaste en is dus geskik vir paartjies wat deel. Barrel 41 het plek vir 4, so 2 paartjies kan hier tuisgaan. Mendola en Cabernet Sauvignon is geskik vir gesinne met slaapplek vir 4 - elkeen van hierdie eenhede het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens.

Daar is 'n klein speelplek met 'n klimraam vir die kinders. Verder is daar 'n swembad en 'n dam vir diegene wat 'n paar lyne wil natmaak. Die boma is ideaal vir besoekers wat 'n vleisie op die kole wil gooi en die wonderskone sonsondergange wil aanskou.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Windfall Guest Cottages
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Retreat, Agterkliphoogte, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Windfall Guest Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Retreat, Agterkliphoogte, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwNmU5NDYwLTg3YjEtNDM2YS04ZWY3LTIzMWM1YmFmMjlkZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 Retreat Agterkliphoogte 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.940658833333 19.653764833333
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za