Oos-Londen Akkommodasie by Windfall Weavers Guest House | LekkeSlaap
+18
+18

Windfall Weavers Guest House

1 resensie
Gastehuis
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beaconhurst-rylaan 30, Beacon Bay, Oos-Londen, 5200, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Windfall Weavers Guest House bied verblyf in gastekamers en is in die boomryke voorstad, Beacon Bay geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie besienswaardighede in die area.

Die verblyf by Windfall Weavers Guest House word in 6 kamers aangebied wat elkeen uniek ingerig is. Daar is 2 enkelbeddens of 'n koningingrootte-bed in elke kamer en al die kamers het en suite-badkamers. Verder is daar lugversorging, verwarmers, gratis WiFi, 'n plasma-TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in elke kamer beskikbaar.

Daar is ook basiese kombuisgeriewe in 2 van die kamers vir selfsorgdoeleindes. Ontbyt en aandete kan teen ekstra koste gereël word en dit word in die elegante eetkamer- of op die patio bedien. Spesiale dieetversoeke kan ook tegemoetgekom word.

Daar is veilige parkeerplek vir voertuie beskikbaar. Windfall Weavers Gastehuis is naby die Nahoon Natuurreservaat.

Die perseel is 15 minute se ry van Oos-Londen se gholfklub, die strand en dorpskern af waar daar verskeie sakegeriewe is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Windfall Weavers Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Beaconhurst-rylaan 30, Beacon Bay, Oos-Londen, 5200, Oos-Kaap
  • Gaste dink Windfall Weavers Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Oos-Londen Oos-Kaap
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beaconhurst-rylaan 30, Beacon Bay, Oos-Londen, 5200, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE1ZjkyYmEwLTBmZjAtNDBiYi1hMjhlLTljOTMwMzE2ZjJlNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 30 Beaconhurst Drive Beacon Bay 5200 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.974814 27.933757
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za