Swartland Akkommodasie by Windfarm Venue and Accommodation | LekkeSlaap
+43

Windfarm Venue and Accommodation

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Windhoek, Darling, 7345, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R120 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Windfarm Venue and Accommodation is op Darling se wynroete geleë en word deur wyn- en olyfplase omring. Windfarm bied gehalte verblyf vir 'n naweekwegbreek. Dit is naby verskeie doendinge en besienswaardighede en is ideaal tussen Darling en Yzerfontein geleë.

Verblyf word gebied in 2 selfsorgkothuise wat elk slaapplek vir 4 gaste het. Albei eenhede gebruik gas om warm water te voorsien, het 'n gasstoof en gebruik sonkrag om elektrisiteit vir ligte en ander toebehore te voorsien.

Die plaas spog ook met 10 kampeerplekke wat elk plek vir 4 gaste het. Die ablusiegeriewe het storte met warm water, toilet en sonkragligte. Daar is 'n gemeenskaplike boma waar gaste om die vuur kan kuier.

Neem asb. kennis dat die kampeerplekke nie elektrisiteit het nie.

Windfarm is die ideale wegbreekplek vir diegene wat net vir 'n naweek wil ontspan.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Windfarm Venue and Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Plaas Windhoek, Darling, 7345, Wes-Kaap
  • Gaste dink Windfarm Venue and Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Swartland Wes-Kaap
Vanaf R120
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R120
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Windhoek, Darling, 7345, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdBYBVKxquhW17UUnZWnHR5whJulhdda4jy5wuznN0FGGve3Sn9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R120  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 Windhoek Farm Darling 7345 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.331406726437 18.255672454834
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za