Overberg Akkommodasie by Windheuevel Farm | LekkeSlaap
+24

Windheuevel Farm

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windheuevel-plaas, Gedeelte 696, Flower Valley, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Windheuevel Farm bied selfsorgverblyf in ’n plaaskothuis in Flower Valley. Dis privaat en ideaal vir diegene wat op soek is na ’n vreedsame wegbreek..

Dié eenheid het ’n aparte ingang en bied ’n uitsig oor die vallei en op Witkransberg en Swartkransberg. Daar is slaapplek vir 4 in 2 kamers. Daar is ook 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het ’n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met ’n tweeplaatstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n etenstafel vir 6. Linne en handdoeke word voorsien.

Daar is ook ’n stoep, braai-area en voetslaanpaaie op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Windheuevel Farm sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Windheuevel Farm
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Windheuevel-plaas, Gedeelte 696, Flower Valley, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Windheuevel Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windheuevel-plaas, Gedeelte 696, Flower Valley, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmZDkwZThhLWFlMDItNDRiNS04OWIzLTUwY2NjZjg2ZGU3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Windheuevel farm Portion 696 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.553401908841 19.466451108456
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za