Windhoek Game Camp
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brakwater Suid-weg, Plot 40, Brakwater, 0000, Khomas
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Windhoek Game Camp is 'n privaat wildpark by Brakwater wat deur die eienaars bestuur word. Dit is sowat 20 km van Windhoek se middestad af.
Die luukse tent-chalets is omring deur die natuur en het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 13 jaar. Elke chalet het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Elke chalet lei na 'n onderdakstoep met 'n kombuis en 'n eetarea met 'n uitsig oor die omgewing. Daar is ook braaigeriewe by elke eenheid.
Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel, voëlkyk of die kameelperde, waterbokke, gemsbokke, impalas, blesbokke en springbokke wat vrylik rondloop dophou.
Windhoek bied 'n verskeidenheid restaurante, winkelsentrums en talle toeristebestemmings waar besoekers meer oor die kulture en geskiedenis van die stad en land kan leer.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Jaar gelys 6
Ligging
- Brakwater Suid-weg, Plot 40, Brakwater, 0000, Khomas
- Gaste dink Windhoek Game Camp het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brakwater Suid-weg, Plot 40, Brakwater, 0000, Khomas
- Alle ouderdomme is welkom