by Windhoek Game Camp | LekkeSlaap
+13

Windhoek Game Camp

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brakwater Suid-weg, Plot 40, Brakwater, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Windhoek Game Camp is 'n privaat wildpark by Brakwater wat deur die eienaars bestuur word. Dit is sowat 20 km van Windhoek se middestad af.

Die luukse tent-chalets is omring deur die natuur en het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 13 jaar. Elke chalet het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Elke chalet lei na 'n onderdakstoep met 'n kombuis en 'n eetarea met 'n uitsig oor die omgewing. Daar is ook braaigeriewe by elke eenheid.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel, voëlkyk of die kameelperde, waterbokke, gemsbokke, impalas, blesbokke en springbokke wat vrylik rondloop dophou.

Windhoek bied 'n verskeidenheid restaurante, winkelsentrums en talle toeriste-aantreklikhede waar besoekers meer oor die kulture en geskiedenis van die stad en land kan leer.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Windhoek Game Camp
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Brakwater Suid-weg, Plot 40, Brakwater, 0000, Khomas
  • Gaste dink Windhoek Game Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Khomas Namibië
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brakwater Suid-weg, Plot 40, Brakwater, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0YmQ4ZGQ0LWU2ZGUtNDBlMC1hYTU1LTM3YmY1YTdjNWFhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Brakwater South Road Plot 40 0000 Khomas 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -22.416428 17.052999
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem