Melkbosstrand Akkommodasie by Windless Waves on 5th | LekkeSlaap
+14

Windless Waves on 5th

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: 5de Laan 41, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Windless Waves on 5th bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ongekunstelde, beskutte huis wat noord front en gedeeltelike see-uitsigte het. Die huis is in die ouwêreldse dorpie Melkbosstrand geleë, stapafstand vanaf 'n Blouvlagstrand en restaurante.

Die eenheid het slaapplek vir tot 8 gaste. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en daar is 'n aparte woonstelletjie vir nog 2 gaste. Die huis het slaapplek vir 6 gaste in 2 enkelbeddens, 1 dubbelbed en 1 koningingrootte-bed. Daar is 2 badkamers, waarvan een 'n bad het en die ander een 'n stort. Die huis beskik ook oor 2 leefareas met sekere DStv-kanale en WiFi. Die woonstelletjie beskik oor 1 koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n sitkamer en 'n kombuisie.

Melkbosstrand is 'n kusdorpie wat gewild is vir sy witsandstrande, seekosrestaurante, voetslaanroetes, duine en berguitsigte. Doendinge in die omgewing sluit voetslaan, branderplankry en sandplankry in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • 5de Laan 41, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: 5de Laan 41, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBmMjhiZWE4LTVhNTQtNDY5Yy05NmY1LTBkZTNhNWNiMDE4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 200  per nag (plek vir 8) 41 5th Avenue Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 11:00-16:00 14:00 -33.729822897314 18.437935262918
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za