Drakensberge Akkommodasie by Windmill Farm | LekkeSlaap
+89

Windmill Farm

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 2 van die Plaas 7584 Windmill , Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Windmill Farm bied selfsorgkothuise en is op ’n rustige, prentjiemooi plaas geleë wat 80 ha groot is en aan die Vrystaat grens. Die plaas is die ideale basis vanwaar gaste die omliggende besienswaardighede kan verken, weg van die stad se gejaag.

Verblyf word in 10 kothuise gebied wat slaapplek aan 2 tot 6 gaste bied. Die eenhede is of oopplan of het aparte slaapkamers, ’n privaat badkamer en leefarea met ’n oopplan-kombuis of -kombuisie.

8 van die kothuis het handdoeke en linne, ’n TV met sekere DStv-kanale en ’n stoep met ’n braai-area. Daar is ’n restaurant op die perseel, The Phatt Cheff Roadside diner waar gaste etes kan geniet, maar besprekings is verplig.

Windmill Farm is sowat 20 minute se ry vanaf die Royal Natal Nasionale Park wat stap- en voetslaanpaaie bied, 40 km vanaf die dorp Bergville, 20 km vanaf Sterkfonteindam Natuurreservaat en 301 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Windmill Farm
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Erf 2 van die Plaas 7584 Windmill , Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Windmill Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Drakensberge KwaZulu-Natal
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 2 van die Plaas 7584 Windmill , Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAT68pNA11zXdhVhGOg16fPHBgUNHnfZlndJbh6eS6P7WpbawSUS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Portion 2 of the Farm 7584 Windmill Bergville 3350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.553204460647 29.075528966673
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za