Swellendam Akkommodasie by Windmill Guesthouse | LekkeSlaap
+35

Windmill Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 3, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Windmill Guesthouse is 'n gastehuis naby Swellendam se hoofstraat met 'n ongelooflike uitsig op die Langeberge en die historiese NG-Kerk wat in 1911 gebou is. Dis die ideale plekkie vir besoekers wat Swellendam wil verken.

Die gastehuis het 4 luukse kamers met lugversorging. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed met katoen-perkallinne, 'n en suite-badkamer, digte gordyne, 'n yskassie en 'n TV met gastehuis DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar, asook veilige parkeerplek.

The Windmill Guesthouse is ideaal geleë om die pragtige dorp en besienswaardighede in die omgewing te verken, ongeag jy Swellendam besoek vir sake of bloot van die stad wil wegbreek.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Windmill Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Kerkstraat 3, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Windmill Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 3, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliMmQzMGIyLTI1OWMtNGI5Mi1iY2RjLWJjZDNjZGVkZDE1OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 3 Kerk Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.018546 20.447038
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za