LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Windpomp Accommodation | LekkeSlaap
+6

Windpomp Accommodation

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Playfair Laan, , Kriel, 2271, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Windpomp Accommodation is 'n huislike, landelike selfsorg-wegbreekplek in die hartjie van Kriel, Ga-Nala in Mpumalanga. Of jy 'n oornagreisiger is, op 'n sakereis is, of langer wil bly, Windpomp Accommodation nooi jou uit om hulle stylvolle akkommodasie en vriendelike diens te kom ervaar.

Die selfsorg-akkommodasie bestaan uit ateljee's en 'n eksklusiewe suite. Elke ateljee het 'n dubbel- of koningingrootte-bed, 'n en suite-stort, 'n studeerkamer, 'n volledig toegeruste kombuisie, 'n sitarea met DStv en 'n privaat braai-area.

Die eksklusiewe suite het 'n koninggrootte-bed bo en 'n studeerkamer met 'n kaggel. Onder is daar 'n volledig toegeruste kombuisie, 'n sitarea en 'n kroegarea met DStv, 'n badkamer met 'n stort, 'n addisionele, groot kaggel en 'n Jacuzzi vir 'n ekstra tikkie luuksheid.

Windpomp Accommodation is naby die Kriel-, Matla-, Komati- en Duvha-kragstasies geleë en is ook naby die omliggende myne soos kriel Colliery, Matla Coal, Dorsfontein en New Clydesdale.

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Windpomp Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 26 Playfair Laan, , Kriel, 2271, Mpumalanga
  • Gaste dink Windpomp Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kriel Mpumalanga
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Playfair Laan, , Kriel, 2271, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkMDAxYzg1LWM2ZTgtNDFhOS05MzRkLTdkODE5MTA3YTZiNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 26 Playfair Avenue Corner of Bowling Street 2271 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.249941850993 29.273886680439
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!