LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Windpoort Country Guest House | LekkeSlaap
+34

Windpoort Country Guest House

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Windpoort, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Windpoort Country Guest House is op 'n plaas 16 km vanaf Britstown. Dit bied 2 selfsorgopsies met slaapplek vir tot 6 gaste en is die ideale stopplek vir gaste wat tussen Johannesburg en Kaapstad reis.

Dié gastehuis is smaakvol versier en beskik oor 2 slaapkamers. Die slaapkamers het albei 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede leefarea. Die badkamer het 'n bad en 'n stort, en daar is 'n aparte toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en kisvrieskas toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n sitkamerstel, 'n TV en 'n etenstafel met sitplek vir 6.

Die Country Cottage is langs Windpoort Guesthouse, maar dit het sy eie aparte braai-area en skaduparkeerplek.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het slegs 'n stort. Daar is ook 'n kombuis en 'n TV.

Gaste kry ook toegang tot gratis WiFi en daar is 'n swembad en 'n braai-area buite.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 65 resensies vir Windpoort Country Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • N12, Windpoort, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Gaste dink Windpoort Country Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Windpoort, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuFllC4HzQrklhpcTrbrb9jLU1I8JTZlpLaM0u4sk4ywiWYwhDV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 65 5 1 5 N12 Windpoort 8782 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.700081315218 23.606494789166
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!