Windsong

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Windsong is 'n ateljeewoonstel by St. Francis-baai se hawe. Die woonstel het ononderbroke uitsigte oor die hawe vanaf die balkon.

Dit is op die tweede verdieping geleë en het 'n dubbelbed met wit perkallinne. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet en die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kluis in die slaapkamer.

Die oopplan-slaapkamer het skuifdeure wat na 'n toegeboude stoep met 'n eetkamertafel en rusbank lei.

Daar is 'n swembad en parkeerplek binne die kompleks. Die kompleks is naby verskeie restaurante en toergidse wat visvang-uitstappies, voëlkyk, walviskyk en ander begeleide toere bied.

Slaapplek

'n Bespreking by Windsong sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Windsong gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za